Bloubergstrand Akkommodasie by Dolphin Beach H108 | LekkeSlaap
+20

Dolphin Beach H108

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan 4, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Dolphin Beach H108 is 'n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand, 'n voorstad met 'n pragtige uitsig op Tafelberg, en dit is die perfekte plek vir diegene wat Kaapstad of die omliggende area wil besoek. Die goue strand is ideaal vir watersportsoorte soos seilplank- en vlieërbranderry, en ander doendinge sluit vierwielfietsry, voetslaan, inkopies en uiteet in die omgewing in.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Hierdie kamer het ook 'n skuifdeur wat na die balkon lei. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens en maak van die hoofbadkamer gebruik, wat oor 'n stort, toilet en wasbak beskik.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n wasmasjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, breekware en eetgerei. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste, en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien.

Die leefarea lei na 'n lieflike balkon met buitemeubels, sonstoele en braaigeriewe. Die balkon bied 'n pragtige uitsig op Tafelberg in die verte, asook die see.

Slaapplek

’n Bespreking by Dolphin Beach H108 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir Dolphin Beach H108
Netheid
3.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Marienerylaan 4, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dolphin Beach H108 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan 4, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGhVdit3V1AEzHzrRg51lpddeWKl9CK6n39eQVUyXNRQKUAOI2J?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 350  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 4 Marine Drive Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.822282 18.47739
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za