Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin Cottage

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Dolphin Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Janine V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Wow wow wow. Wat 'n pragtige woning. En die uitsig was absoluut amazing! Sou bitter graag 'n tumble dryer wou hê, maar alles was fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tyrone A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyrone A

Lonely home and spacious with all the amenities.

We had a great stay at 22 Dolphin Way. Great views and very spacious. We appreciated the Internet. Great service from Barry. He really was helpful in many ways.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L
Gesin met klein kinders

Pragtige huis met mooi uitsig op Valsbaai.

Ons was vriendelik ontvang deur Barry en hy het ons gou tuis laat voel. Die huis is netjies skoon en gerieflik met ekstra handdoeke in die kas. Ons kon heerlik ontspan en het die mooi uitsig waardeer. Alles is gerieflik naby en die omgewing is stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid J
Saam met vriende

'n Juweel in Simonstad!

Hierdie huis bied uiterse verblyfgenot vir enigeen wat daar tuisgaan! Met 'n asemrowende uitsig en die hoë standaard van die geriewe is daar geen twyfel dat dit uitstekende waarde vir geld is nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne A - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne A
Gesin met klein kinders

Wonderful!

We just got back home after a fantastic weekend in Simon's Town! We had a wonderful time catching up with family (we were two families of four) - the kids wanted to move into the Dolphin Cottage for good, I guess that is a real compliment! It is a gorgeous house! Well maintained and clean, a beautiful beach house style and a great layout for two families! Needless to say that the views are beautiful! Also Barry, the agent, was very professional and helpful! Just a shame our time was so limited! Hopefully we can come again and stay longer!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlik!

Ons het pas van 'n fantastiese naweek in Simonstad teruggekeer! Ons het 'n wonderlike tyd gehad saam met ons familie (ons was 2 gesinne van 4). Die kinders wou permanent by die Dolphin Kothuis intrek. Ek veronderstel dat dit 'n groot kompliment is! Die huis is asemrowend! Goed onderhou en skoon, 'n mooi strandhuisstyl en 'n lieflike uitleg vir 2 gesinne! Die uitsigte was asemrowend! Barry, die agent, was baie professioneel en behulpsaam! Net jammer ons tyd was so beperk! Hopelik sal ons weer kan kom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolphin Cottage se terugvoer

Yvonne and family were wonderful guests. We are really glad that you enjoyed your stay! We look forward to welcoming you back soon.

Dolphin Cottage
Jesetha K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jesetha K
Gesin met klein kinders

We had a very pleasant stay.

The service received was outstanding, lovely home, waking up to the sea breeze every morning. We will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolphin Cottage se terugvoer

Thank you Jesetha, it was a pleasure hosting you at Dolphin Cottage.
I am glad you enjoyed your stay.

We hope to see you back soon.

Kind regards,
Armahn

Dolphin Cottage
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin-weg 22, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf8wxAg8Y92ibJeZJ1veFSD0wUYDrwbz4z7iZMGBKHV7MtTClb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 22 Dolphin Way Simon's Town 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.195552044497 18.430201964418