- Kapasiteit: 54 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bluewater-singel 11, Port Elizabeth, 6175, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R790 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Dolphin Dance Lodge is 'n gastehuis op die kuslyn van Bluewater Bay, Port Elizabeth, en bied 4-ster gemak en uitstekende diens en dit is waar die hoofontvangsarea is. Geniet jou ontbyt en skemerkelkies met uitsigte oor die see en kyk vir die dolfyne en walvisse (in seisoen) of geniet die oorvloedige voëllewe in die fynbos wat net hier voorkom.
Dolphin Dance se ligging is ideaal vir toeriste en sakereisigers. Die lughawe en die Addo-Olifantpark is net 20 minute hiervandaan en die nuwe 2010 sokkerstadion, casino, die stadskern en Coega Hawe is 'n 10 minute se ry van ons af. Die naaste winkelsentrum, mediese geriewe en gimnasium is net 5 minute van Dolphin Dance af.
Kom ontspan in die huislike, informele atmosfeer met die gesellige sitkamer en eetsaalgeriewe, en 'n pragtige uitsig oor die see wat ons 'n gesogte bestemming vir sakelui en vakansiegangers maak.
Dolphin Dance Lodge het 'n groot verskeidenheid akkommodasie op aparte plekke om aan al jou behoeftes te voldoen. Soos reeds genoem, akkommodasie word op 'n B&B- of selfsorgbasis aangebied, terwyl ander etes ook beskikbaar is indien nodig.
Dolphin Dance Lodge het ook 4 gerieflike eenhede in 'n Cape Cod-styl wat 'n kort entjie (2 tot 3 minute se ry) van die hooflodge af.
Ons het ook 7 selfsorg-suites by Zephyr Suites loopafstand van die hooflodge af.
Dolphin Dance Guesthouse is 'n pragtige, gerieflike B&B. Die kamers het lugversorging en daar is 'n binnenshuise swembad. Dit is sowat 100 m van die hooflodge af.
Soos met die lodge is akkommodasie op 'n B&B- of selfsorgbasis. Ontbyt word bedien in die lodge.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Internet
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Bluewater-singel 11, Port Elizabeth, 6175, Oos-Kaap
- Gaste dink Dolphin Dance Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Bluewater Bay Port Elizabeth Oos-Kaap
- Kapasiteit: 54 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bluewater-singel 11, Port Elizabeth, 6175, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom