LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dolphin Dunes Guesthouse | LekkeSlaap
+49

Dolphin Dunes Guesthouse

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 16 Sep 2021 tot 30 Sep 2021.

Huisreëls

Geen kinders onder die ouderdom van 14 nie.
Kinders tussen die ouderdom van 14 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Kansellasie met aankoms of gedurende verblyf - die volle bedrag mag gehef word.
Indien gaste voortydig vertrek, sal die volle verblyftydperk wat bespreek en bevestig is steeds betaalbaar wees.
Kansellasie 0 - 14 dae voor die inklokdatum, of indien gaste nie opdaag nie die volle deposito word verbeur.
Kansellasies 15 - 28 dae voor die inklokdatum 75% van die betaalde deposito word verbeur of 25% van die volle gekwoteerde bedrag (welke een ook al groter is).
Kansellasies 28 + dae voor die inklokdatum 50% van die betaalde deposito word verbeur of 25% van die volle gekwoteerde bedrag (welke bedrag ook al die grootste is).

was R1 450
Vanaf R1 015
per nag (vir 2 persone)
was R1 450
Vanaf R1 015
per nag (vir 2 persone)
was R1 450
Vanaf R1 015
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buxton-keeromstraat, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ5NGIyMDRkLWU4M2MtNGRhNC05YmZmLWMyYTllM2M0ZTcwOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450, nou Vanaf R1 015  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 Buxton Close Wilderness 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.997884 22.602608
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!