Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin Escapes

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.7/5

Janice Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 50

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 9 resensies vir Dolphin Escapes
Netheid
4.3/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Christy V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christy V

It was safe and easy to get to.

Was disappointed that we did not have a sea view and the beach is not just 600 meters as advertised. The accommodation was good and will definitely use this place again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Priscilla N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla N
Gesin met tieners

Loved it. Would highly recommend.

Absolutely helpful owner, very accommodating. Rooms are spacious and neat. Home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D
Gesin met tieners

Baie rustig, ontspannende gevoel, hoogs aanbeveel.

Die hele woonstelkompleks is baie rustig, presies wat ons nodig gehad het. Willard Strand is in loopafstand en Thomsons Strand is 'n skrale 3 minute se ry weg. Die woonstel is netjies, goed onderhou en snoesig. Die mense wat ons ontmoet het in die kompleks was baie vriendelik. Die woonstel is beter as wat die foto's wys. Die area in die woonstel is baie ruim weens die deure wat van die slaapkamer en sitkamer op die stoep uitloop, als is baie privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie lekker tydjie weg van al die gejaag in JHB.

Ek sal een voorstel maak, om die sitkamerstel te vervang. Dit is regtig baie oud en lyk glad nie meer in 'n baie goeie toestand nie. Ek wil net 'n lap oorgooi, want dit voel baie vuil met al die krake in die leer, en ek voel glad nie gemaklik om daarop te sit nie. Dit is wat my afgesit het van die plek, ek het dit ook so op die fotos gesien en gehoop dit sou beter lyk as ek daar kom, maar het erger gelyk. Die foto's is goed en reg, maar iets wat my mislei het is dat dit gevoel het of my plekkie op die swembad uitkyk en die braai sommer net daar naby jou is. Dit is bietjie misleidend. Ek sal op die advertensie net mooi stippuleer dat dit op die 2de vloer is en dat daar geen see-uitsig is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise O
Gesin met klein kinders

Comfortable, lovely pool and braai area.

I think the unit should be advertised as Villa Med, rather than Dolphin Escapes. That way a potential rentor will be aware that the unit is within a large complex of units. This was unexpected to me.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand P
Gesin met klein kinders

Lekker gebly, dankie.

Beste bestemming by Ballito.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Farzana P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Farzana P
Gesin met klein kinders

Splendid stay.

Will definitely consider a stay over again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johandre E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johandre E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was lekker, maar diens op woonstel sleg.

Wasmasjien het die klere beskadig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolphin Escapes se terugvoer

Hi Johandre, We are really sorry that some of your clothing was discoloured. It appears that you selected a machine setting called ''Shirts" for your T-shirts which sets the washing machine at a temperature of 60 degrees, far too high for most washes. We would recommend the 'Daily Wash' setting which is 30 degrees. We look forward to seeing you and Chantel again soon and wish you all the best for the festive season. Kind regards, Janice

Dolphin Escapes
Thabo N - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Thabo N

Clean place, close to everything and very peaceful.

I liked the place, it was everything we needed, relaxing, peaceful, malls, pools, braai place and beach. I would definitely come back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolphin Escapes se terugvoer

Hi Thabo, thank you so much for your review and we wish you and your family all the best for the festive season. Kind regards, Janice

Dolphin Escapes
Vanaf R2 000
R2 000 R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Dolfynsingel en Elandstraat, Ballito, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzZGY5MDc0LWY1MzEtNDI5Ni05ZjFhLTg1MDFhNDRkMzZjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 Corner of Dolphin Crescent and Eland Street Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.527968060095 31.222151909857
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem