Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin Inn Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 56

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 29 resensies vir Dolphin Inn Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Emily B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Emily B
Enkelreisiger

Dit was lekker.

Dit was heel aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda P
Gesin met tieners

Huis ver van jou eie.

Heerlike warm ontvangs. Baie gasvrye ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met vriende

Gemaklik, vriendelik en veilig.

Groot dankie vir Karin wat ons ontvang het. Ons sal definitief weer hier oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lydia D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lydia D
Enkelreisiger

Lovely, convenient.

It was a bit of an emergency booking, and I was so happy that I could be accommodated. The location was convenient for my needs and the service was very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janice M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice M
Besigheidsreis

Friendly hosts, clean and comfortable stay.

Well located, close to V&A Waterfront.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Besigheidsreis

Ligging en diens!

Uitstekend geleë en sowaar 'n "honesty bar" met 'n heerlike ontbyt elke oggend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eric J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eric J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Went for the most expensive room (anniversary). Everything you need. Fabulous views, friendly staff.

Peeking into some of the other rooms, revealed each a little different, but generally spacious, very clean. Enjoyed the relaxed, unstuffy and laid-back feel of the Inn and will certainly pop in again sometime soon. This spot is not posh (thankfully) but super enjoyable. We could sit on that balcony all day sipping vino and working through a baguette and bits.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Prieur D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Prieur D
Enkelreisiger

Lekker ligging reg op die Promenade.

Ek het vir jare verby die klein geel gastehuis gehardloop wat op die Promenade wat staan tussen al die fancy nuwe toring woonstelblokke. As 'n nou besoeker aan Kaapstad, kon ek nie anders as om daar te bly vir die Two Oceans naweek nie. Die Dolphin Inn het nie teleurgestel nie. Die kamer was ruim, netjies en skoon, die einaars vriendelik en die ontbyt lekker. Die plek het 'n lekker gevoel en die ligging is uitstekend, slegs so 25 meter van die Promenade en see af. Die Oranjezicht City Farm Market and V&A Waterfront is naby, Camps Bay en Clifton ook. Dan is dit naby aan die stadion vir rugby en die snelwee is toeganklik vir as jy wil gaan wynproe ens. Ek sal dit definitief aanbeveel as 'n basis om Kaapstad vanaf te "explore".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delene S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker by 'n landmerk in die Kaap.

Die geel gastehuis is al 'n landmerk in Mouille Point. Die ligging is uitstekend en die ontbyt heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolphin Inn Guesthouse se terugvoer

Hi Eric, so happy you enjoyed your brief stay with us. We hope you will visit again. Kind regards. Paul & Tania.

Dolphin Inn Guesthouse
Lieschen V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lieschen V
Besigheidsreis

Lekker, vinnige sakereis.

Amina het ons warm verwelkom en was baie geduldig met ons swak kommunikasie terwyl ons van een vergadering na die ander gejaag het. Die kamer was heerlik. Die wifi was egter nie orals in die kamer beskikbaar nie en het dalk 'n seinversterker nodig. Die badkamerlig het ook nie gewerk nie, maar ek vermoed dit was net 'n uitgeputte gloeilamp. Die ontbyt was heerlik en Amina het vriendelik al vier koffies vir my bodemlose aanvraag geskink. Die ligging is perfek en ek wens ek het meer tyd gehad om langs die promenade te draf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabelle N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabelle N
Besigheidsreis

Skoon en netjies, vriendelike ontvangs.

Gerieflike oornagplek met lekker ontbyt met 'n uitsig oor die see as jy nie 'n see-uitsig kamer gekies het nie. Mina wat ons ontvang het, was deurentyd baie vriendelik. Het gedurende beurtkrag kragopwekker gehad sodat ek ten volle kon voortgaan met wat ek wou doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Branus R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Branus R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig. Goeie ontbyt. Perfekte ligging.

Vriendelike gasheer. Perfekte ligging met uitsig oor see. Lekker ontbyt. Netjies. Skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erwin S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erwin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte ligging!

Die Dolphin Inn was perfek geleë aangesien ek aan die Kaapstad Maraton deel geneem het. Dit was loopafstand van die stadium af, wat dit baie gerieflik gemaak het. Die kamer is goed ingerig en baie netjies. Die eienaars was ook baie hulpvaardig en vriendelik. Hul het nie 'n probleem gehad om ons uitkloktyd aan te skuif en later vir ons heerlike ontbyt te bedien nadat ek teruggekom het van die maraton nie! Ons sal definitief weer daar oornag vir die volgende maraton!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alicia E
Enkelreisiger

Mooiste ligging en vriendelike diens!

'n Silwerskoon kamer, sorgsame en vriendelike diens en 'n mooi uitsig oor die see. Om op die Promenade te gaan stap is altyd 'n hoogtepunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erica D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Erica D
Gesin met klein kinders

Lovely one night stay, breakfast excellent!

Location is excellent. Pity there is no secure parking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Terry L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Terry L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging en gasvryheid van eienaars.

Ons het Cape Town 7's bygewoon en kon oral stap waar ons wou wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike uitsig.

Lekker geleë. Met groot uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Erna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Vir daardie prys, wat van meer TV-kanale en darem 2-ply toiletpapier?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albie S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Albie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Intieme gastehuis met 'n ongelooflike ligging.

Heerlike paasnaweek gehad in hierdie intieme gastehuis met 'n ongelooflike ligging. Loopafstand van belangrike toeriste-aantreklikhede. Netjiese kamers en goeie ontbyt ingesluit. Jammer oor die WiFi wat nie beskikbaar was a.g.v. die Telkom-lyne en die cappuccino-masjien wat nie gewerk het nie, maar andersins 'n ongelooflike vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanne M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne M

Heerlik gesellig.

Ek en my dogter het vir naweek van Gun Run by Dolphin Inn gebly. 'n Heerlike, gesellige atmosfeer. Als was perfek van vriendelike diens, tot verblyf en heerlike ontbyt. Perfekte ligging binne stapafstand van hope gewilde aktiwiteite en die Waterfront. Baie vriendelike en hulpvaardige eienaars en personeel en die oulike kat was 'n bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria D
Saam met vriende

Fantastiese ervaring met meelewende en vriendelike, hulpvaardige gasvrou en gasheer.

Sandra en haar man het spesiaal vir ons gewag omdat ons laataand eers kon inklok. Hulle was steeds vriendelik en ons het dadelik baie tuis gevoel. Hulle het ook 'n goeie sin vir humor. Was werklik 'n aangename ervaring vir my, veral die oggend om die ontbyttafel wat soveel atmosfeer gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolphin Inn Guesthouse se terugvoer

Good Day Ria

Thank you for taking the time to send a review. It is much appreciated. We are so glad to enjoyed yourselves.

Hope you will come and stay with us again.

Kind regards
Sandra and Mullen

Dolphin Inn Guesthouse
Anina V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina V
Enkelreisiger

Rustig.

Skoon netjies en baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolphin Inn Guesthouse se terugvoer

Baie dankie

Dolphin Inn Guesthouse
John B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well-situated and comfortable lodging under hospitable management.

Our room was comfortable and clean. Management was friendly and helpful. Breakfast was excellent. Very good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Germa B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Germa B
Besigheidsreis

Juweeltjie op die beste ligging.

Ons het heerlik gebly, die tydelike gasheer en gasvrou was vriendelik en behulpsaam, ons was aangenaam verras. Kamers was netjies en stil en ontbyt was smullekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolphin Inn Guesthouse se terugvoer

Thank you for your lovely comments.

Dolphin Inn Guesthouse
Kobus B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en lekker.

Goed geleë vir 'n lekker besoek aan Kaapstad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen G - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen G
Gesin met tieners

Very pleasant!

Friendly, laid back atmosphere. So convenient! Enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yola A - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yola A
Gesin met klein kinders

Very nice stay Thank you for everything

Although there was a few issues at the beginning, we really enjoyed our time at Dolphin Inn Guesthouse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phonnie C - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phonnie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, lekker en mooi!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 75 Beach Pad, , Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfeded8103e400e61d21c839eb6f230304a17298a0123e1f408c991c2d0c9125b70fd4e9515d07fc2d25a633b9b56729c2dcf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 75 Beach Road Mouille Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -33.900519801498 18.404223918915
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem