Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin Park Self Catering

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Apr 2024 tot 30 Apr 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tassel Berry 9, Dolphin Park Woonstel 2, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 R1 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Dolphin Park Self Catering bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die hartjie van Richardsbaai. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek aan die kus en is naby die Boardwalk Inkwazi Winkelsentrum.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Die gaste in hierdie 2 slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-leefarea het lugversorging en beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die opwaskamer het 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Dié area het ook 'n etenstafel.

Skuifdeure lei na 'n onderdakstoep met 'n tafel en stoele. Veilige parkeerplek is in 'n dubbelmotorhuis in die kompleks beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Dolphin Park Self Catering sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

2.9/5

Mnqobi Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 4

Jaar gelys 5

Ligging

  • Tassel Berry 9, Dolphin Park Woonstel 2, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
R2 000 R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tassel Berry 9, Dolphin Park Woonstel 2, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd82709d24bed4bf53b8b70f37cb1d877680fece36f6ba5057cbc400a52bb7910eaa0bde15088885ddee33260a97cb6825c63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 9 Tassel Berry Dolphin Park Apartment 2 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.7568152 32.0565504
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem