Port Owen Akkommodasie by Dolphin Place | LekkeSlaap
+8

Dolphin Place

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helenastraat 33 , Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 200 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Port Owen is hawe in Velddrif, 145 km vanaf Kaapstad aan die Weskus. Velddrif is 'n hawedorp met tradisionele visserhuisies en is veral bekend vir bokkoms, prentjiemooi riviermondings en soutpanne wat met flaminke oortrek is.

Dolphin Place bied selfsorgverblyf vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het albei 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer. Ander kamergeriewe sluit 'n oopplan-kombuis met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër in.

Die eenheid het binne- en buite-braaie, 'n buite-leefarea met 'n patio en 'n balkon met 'n uitsig oor die hawe.

Ander geriewe sluit gratis WiFi, 'n braai-area, pizza-oond en veilige parkeerplek in.

Nabygeleë doendinge sluit voëlkyk, visvang, bootvaart, roei en swem in. Nabygeleë besienswaardighede sluit die Weskus Fossiepark, Paternoster se strande en Saldanhabaai se hawe in.

Slaapplek

’n Bespreking by Dolphin Place sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Dolphin Place
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Helenastraat 33 , Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dolphin Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 200
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R3 200
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helenastraat 33 , Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2NTIxYTI1LWRhMGItNDgxNi05NWY3LTFkYjYzOWUwN2NmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 200  per nag (vir 6 persone) 5 5 1 5 33 Helena Street Port Owen 7365 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -32.784113597228 18.148869833066
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za