Dolphin Place
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Troeteldiere word toegerlaat mits daar vooraf gereël word.
Die jetty kan vooraf gereël word.
Buigsame in- en uitkloktye is beskikbaar indien daar vooraf gereë word.
Rook word binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Helenastraat 33, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom