Big Bay Akkommodasie by Dolphin Ridge | LekkeSlaap
+24

Dolphin Ridge

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Dolphin Ridge, , Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 280 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dolphin Ridge, is in Big Bay, Kaapstad en het wonderlike uitsigte op Tafelberg.

Verblyf bestaan uit 2 slaapkamers. In die hoofslaapkamer is daar 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Daar is 'n deur wat na die balkon lei. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en gebruik die tweede badkamer wat 'n stort, bad en toilet het. Linne en swem- en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n oond en kookplaat, 'n yskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus. Gaste kan etes in die eetarea geniet of in die sitarea met 'n TV met DStv en 'n HiFi ontspan. Die woonstel het 24 uur-sekuriteit. 'n Enkelmotorhuis en 'n waskamer met 'n wasmasjien, tuimeldroër en kisvrieskas is beskikbaar.

Die woonstel is regoor Big Bay-strand en Eden on the Bay. Big Bay-strand is 'n paradys en bekend vir watersport, veral seilplankry en vlieërbranderry.

Die MyCiti-busstop is reg voor die kompleks. Gaste moet asb. die kompleks se reëls gehoorsaam, die reëls sal in die woonstel gevind word.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Dolphin Ridge
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • 46 Dolphin Ridge, , Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dolphin Ridge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 280
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 280
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Dolphin Ridge, , Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0YzNhZTI0LTU1YmEtNDkwZi05ODc5LWU5ZGI2M2Q1YzM3OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 280  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 46 Dolphin Ridge Otto Du Plessis Drive 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.79244789421 18.461766588955
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za