+20

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

15% AF!
Spesiale aanbod
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 29 Mei 2026 tot 31 Mei 2026.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Brookeshill Street, 4 Dolphins Nook, Port Elizabeth, 6000, Oos-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Dolphins Stay is 'n luukse selfsorgwoonstel in die hartjie van Gqeberha (Port Elizabeth). Die kompleks is ideaal geleë naby die strand en ongeveer 4.4 km vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir altesaam 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer, wat met 'n stort toegerus is.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n sentrale eetkamertafel en stoele. 'n Wasmasjien is ook in die kombuis beskikbaar. Vanuit die kombuis lei 'n knus sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-kanale. Toegang tot gratis, onbeperkte WiFi is ook beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n patio met 'n ingeboude braai, en gaste het veilige parkering.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Cindy-Lee L
5.0
Excellent. Mel was an exceptional hostess. She was concerned for our wellbeing the whole time during the power outages. Updates were se...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Francois V
Besigheidsreis
5.0
Great place, very central, will book again. Great stay, great views, place was in great condition, everything you need, close to everyt...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Peter C
5.0
An excellent weekend in a great spot. Excellent experience. Great supportive hosts, great position, great equipment, great WiFi. I woul...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Jenny M
Saam met lewensmaat
5.0
Het lekker gebly, alles was netjies en skoon. Vriendelike en behulpsame gasvrou. Baie lekker gebly. Dankie.
Sep 2025
Anelia D
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon en netjies. Skoon en netjies. Baie lokaal geleë.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 69

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Brookeshill Street, 4 Dolphins Nook, Port Elizabeth, 6000, Oos-Kaap
  • Gaste dink Dolphins Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 690
15 % AF
R 1 690 R 1 437
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 690
15 % AF
R 1 690 R 1 437
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 690
15 % AF
R 1 690 R 1 437
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Brookeshill Street, 4 Dolphins Nook, Port Elizabeth, 6000, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f75a49f55f33aac1f4758948d30a0e7d387decccbaded54a1784df4bb5f0c334f9ee2678ed31abcad7c09677d602de604dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 690 nouVanaf R1 437 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 Brookeshill Street 4 Dolphins Nook 6000 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.97849787304 25.649637957707
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang