Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin View

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 17 Jan 2024 tot 1 Nov 2024.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2024 tot 30 Nov 2025.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Slegs klein tot mediumgrootte hondjies of klein troeteldiere (nie katte nie) word teen 'n ekstra koste toegelaat. Maak asb. seker dat jy bevestiging ontvang het van die bestuurder dat die troeteldier aanvaarbaar is (geen groot of aggressiewe honde nie en geen honde wat aanhoudend blaf of kef nie. Stel die bestuurder in kennis watter tipe troeteldier dit is en hoe groot die troeteldier is voordat gaste bespreek). Die tuin is omhein.
'n Ekstra fooi word vir troeteldiere gehef met aankoms.
Gaste mag nie binne rook nie, rook asb. by die toegekende areas.
Skoonmaaktoerusting word voorsien. Handdoeke word elke 3 dae vervang. Linne word 1 keer per week omgeruil.
Skoonmaakdienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar, doen asb. navraag.
'n Wasgoeddiens is teen ekstra koste beskikbaar.
'n Weber-braai is beskikbaar, maar gaste moet asb. hul eie hout en houtskool bring.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R700
R700 R630
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R630
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfynsingel 19, Tergniet Heights, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ee038d977ac22dce8f4ca3613b428332af4e4f8bd917e90c8f877a68f3688baec248802a59b81a59b2ab08bc56bc006f8d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 19 Dolphin Crescent Tergniet Heights 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.0661937 22.1929244
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem