Dolphin View 306

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dolphin View 306 is 'n gerieflik gemeubileerde woonstel vir 6 gaste, net 200 m vanaf die strand in Margate.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers wat die gebruik van die badkamer met 'n bad en stort deel. Die 1 slaapkamer is met 'n dubbelbed ingerig, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed en 'n stapelbed het.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n stoof en oond, 'n yskas, sowel as koffie- en teemaakgeriewe. In die sitkamer is daar 'n TV met DStv ("Family top up") en 'n DVD-speler. Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die see. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Margate bied verskeie doendinge op die strand, soos swem, branderplankry, verskeie restaurante en winkelsentrums.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Mastercard

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Dolphin View 306 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za