Dolphin Whisper Premier House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dolphin Whisper Premier House bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in Cullinan. Hierdie lieflike huis, met sy wêrelderfenis-status, is ideaal vir 'n groep van 8 vriende of 'n gesin op soek na gerieflike verblyf. Dit is naby die Cullinan Gholfklub, die diamantindustrie, museums, toerbestemmings en 'n verskeidenheid plaaslike winkels en restaurante.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 1 koningingrootte-bed, 1 ekstra groot koninggrootte-bed of 1 enkelbed en 'n driekwartbed, 1 dubbelbed, en 2 ekstra enkelbeddens. Elke badkamer het 'n bad of 'n stort en 'n aparte toilet. 'n Haardroër word ook voorsien.

Die sitarea bied oorgenoeg sitplek rondom 'n kaggel en daar is 'n platskerm-TV met eksklusiewe DStv-toegang (sekere kanale) en 'n DVD-speler. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, yskas en 'n mikrogolfoond in.

Die eenheid word elke derde dag skoongemaak (vir besprekings langer as 2 dae). Dit sluit die opmaak van beddens, skottelgoed en skoonmaak van badkamers en vloere in. Enige addisionele dienste sal by gaste se rekening gevoeg word.

Gaste kan teen 'n addisionele koste gebruik maak van al die geriewe by Dolphin Whisper Guest House & Spa wat 1 kilometer van hier af is.

Slaapplek

'n Bespreking by Dolphin Whisper Premier House sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Koningingrootte-bed
2 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Dolphin Whisper Premier House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false