Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin Whisper Premier House

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Dolphin Whisper Premier House
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5
Jacqueline F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline F
Gesin met tieners

Heerlike ou huis vir die groter gesin in 'n baie stil deel van die dorp.

Heerlike ou huis in 'n stil deel van die dorp met alle beskikbare geriewe. Van die foto's is nie meer presies soos die huis ingerig nie. Dit het voldoen aan ons verwagtinge en was voldoende vir die verblyf wat ons wou hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolphin Whisper Premier House se terugvoer

Beste Jacqueline, baie dankie vir jul terugvoer, ons waardeer dit opreg. Baie dankie vir julle ondersteuning en dat julle sulke pragtige mense is. Vertrou ons sal julle weer sien. Liefde, Lihanna Greeff

Dolphin Whisper Premier House
Vanessa S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa S
Gesin met tieners

Very rejuvenating.

We had a very peaceful stay in Cullinan, lovely restaurants and things to do. Dolphin Whisper Guest House was fabulous Lihanna and Fanie are the perfect hosts and did everything possible to ensure our comfort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Deon B
Saam met vriende

Stowwerige vloere, gebrek aan eetgerei en glad nie tuis gevoel nie.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolphin Whisper Premier House se terugvoer

Goeie Dag Deoen,

Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit opreg, ons neem alle kommetaar positief om onsself gedurig te verbeter.

Ek sal waardeer as jy dalk vir ons 'n voorgestelde lysie kan stuur op ons e-pos vir die tekort aan eetgerei, aangesien niemand dit voorheen aan ons genoem het nie.

Ook is ek jammer as julle nie welkom gevoel het nie, sal ook by jou wil hoor wat het julle so laat voel.

Aangaande die stowwerigheid, weet ons dit is Augustus en droog met wind, maar dit is nie 'n verskoning nie, ons sal nou meer deeglikker daarop let.

Nogmaal baie dankie vir julle ondersteuning en terugvoer, ons kyk uit vir jou e-pos, en jou Deposito word DV. terugbetaal vandag.

Groete,
Lihanna Greeff

Dolphin Whisper Premier House
Magda D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda D

Baie rustig en uniek.

Dolphin Whisper Premier House is 'n geskiedkundige huis wat alles bied vir selfsorg. Ons het ons verblyf terdeë geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolphin Whisper Premier House se terugvoer

Baie Dankie, Magda Julle was baie goeie kliente wat ons ou huisie baie mooi opgepas het. Voorspoed vir julle voorentoe

Dolphin Whisper Premier House
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Parkstraat 16, Cullinan, Pretoria, 1000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRhZjAyNTAwLTgzZDgtNDZmZC05ZGZlLTg3ZGU3YzA4ZDFmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 16 Park Street Cullinan 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -25.668215197012 28.516583115205