Dolphins Self Catering Accomodation

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 9 Okt 2019 tot 31 Okt 2019.

Beskrywing

Dolphins Self Catering Accommodation is 'n oopplan-selfsorgeenheid in George. Daar is slaapplek vir 2 gaste.

Dolfyne Selfsorgverblyf is slegs 900 m vanaf Checkers, 1 km vanaf Pick n Pay asook 'n OTM. Die eenheid is 5 km vanaf die hoofwinkelsentrum met 'n verskeidenheid winkels.

Die naaste strand is Victoriabaai, net 7 km vanaf die eenheid. Wildernis is 'n 13 km lange rit en Heroldsbaai is ongeveer 15 km weg.

Die eenheid het 'n ruim oopplan-area met 'n privaat kombuis, ontbytkroeg en al die nodige geriewe. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n stoof met 'n oond. Daar is 'n dubbelbed met linne en 'n elektriese kombers vir die koue wintermaande. Die klein badkamer het 'n stort en handdoeke. Toiletpapier word voorsien.

Daar is ook WiFi, Netflix, 'n verwarmer, waaier en parkeerplek op die perseel.

George op die Tuinroete is 'n pragtige belewenis!

Slaapplek

'n Bespreking by Dolphins Self Catering Accomodation sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Dolphins Self Catering Accomodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R595 R536 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 9 Okt 2019 tot 31 Okt 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za