LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Domaine Coutelier | LekkeSlaap
+25

Domaine Coutelier

Op die Nippertjie-aanbod 40% af

Kry 40% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Blumberg-rylaan 45, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 175 R705 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Domaine Coutelier is op 'n ou 17de eeuse Devon Vale-landgoed, op die platorand tussen Devonvallei en Devon Vale. Die plaas is in Stellenbosch geleë - 'n dorp wat bekend is vir sy pragtige wynroetes, kosmarkies en prentjiemooi landskappe. Dit is die perfekte wegbreekplek buite die stad.

Die verblyf bestaan uit 2 woonstelle wat altesaam slaapplek vir 4 gaste bied. Albei eenhede het pragtige uitsigte oor die wingerde en 'n dubbelbed, ens uite-badkamer, toilet, kombuis, sitkamer en eetkamer. Die eenhede het ook 'n stoep wat na 'n privaat tuin lei.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braaigeriewe, WiFi, troeteldiervriendelike geriewe en veilige parkeerplek in.

Domaine Coutelier is net 2 km vanaf die Devon Vale Gholfbaan, 10 minute vanaf Stellenbosch se middedorp en 40 minute se ry vanaf Kaapstad.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 27 resensies vir Domaine Coutelier
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Blumberg-rylaan 45, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Domaine Coutelier het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 175
Vanaf R705
per nag (plek vir 2)
was R1 175
Vanaf R705
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Blumberg-rylaan 45, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZjMzM1NTRhLWFiNjYtNDdkZS05MGM1LTU5MDg5YzcxMzIyZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 175, nou Vanaf R705  per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 45 Blumberg Drive Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -33.900755163932 18.799611830905
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!