Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Domaine Sérénité

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Huy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 63 resensies vir Domaine Sérénité
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Elizabeth V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V
Saam met vriende

Privaat, na aan die natuur. Pragtig.

Dit was 'n heerlike naweek. Genoeg vars lug en wonderskone natuur om terug te neem huis toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrie O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie O
Saam met vriende

Heerlik gestap en net gesit en die berge geniet!

Pragtige uitsig na alle kante toe, staproete baie goed in stand gehou, gasvrou baie akkommoderend en behulpsaam! Binne- en buitebraai met uitsig gerieflik vir alle weersomstandighede. Absolute sielevrede!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Domaine Sérénité se terugvoer

Thank you Adrie for your beautiful review. We are so glad you enjoyed your stay at Domaine Sérénité.
Kindest regards, Betty and Huy.

Domaine Sérénité
Charles P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles P

Vriendelike ontvangs. Voel deel van die natuur. Heerlike stilte. Plek om jou sien.

Dit was een woord: Asemrowend. You are great.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, quiet and beautiful.

Wonderful long weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrisna P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna P
Saam met vriende

We had a lovely stay, it is beautiful.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thinus V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really great.

We really enjoyed our stay. The view is stunning. There's also great routes to hike. Would definitely recommend if you're looking for a getaway surrounded by nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caroline C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breathtaking views.

The accommodation was amazing, and the breathtaking views from the bedroom were exquisite, making waking up every morning refreshing. It's a place we would love to visit again soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, privaat, personeel is behulpsaam, fantastiese ligging en uitsig, lekker voetslaanpaaie.

Eienaar was op verlof. Sou graag hulle persoonlik wou bedank.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Domaine Sérénité se terugvoer

Thank you so much for your review. We really hope to see you next time. We are very glad that you enjoyed your stay and the hiking trail.
All the best.
Kind regards,
Betty and Huy

Domaine Sérénité
Daniel K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel K
Saam met vriende

In die berge.

Lekker, sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhardt R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardt R
Gesin met klein kinders

Heerlik gerus en die natuurskoon geniet.

Die eenheid was netjies en skoon en privaat, die bergreeks kan van uit elke vertrek besigtig word. Foto's kan nie die natuurskoon uitbeeld, dit is werklik pragtig. Die staproetes kan met graagte aangepak word, grotte en 'n rivier is deel van die staproete. Die gasheer en gasvrou is aangenaam en behulpsaam. Sekuriteit is goed, hulle probeer om dit so veilig moontlik vir die gaste te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en vredevol.

Ons het dit baie geniet om hierdie te bly vir bly vir die naweek. Die eienaar is gereed om te help waar hy kan wanneer jy vra. Die plek is regtig op 'n baie mooi area geleë met 'n baie uitdagende staproete, wat ek ook vir enige iemand sal aanbeveel. Die op en af ry was nie so lekker gewees nie, want die grondpad is nie rustig nie. 'n Lae stadskar of selfs familiekar gaan die grondpad op sekere dele baie moeilik vind, maar die grondpad is die moeite werd om te ry vir waar die plekkie geleë is.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon G
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a wonderful stay in the beautiful Gogi cottage, lovely scenery, very peaceful.

Will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danalene L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danalene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi en baie rustig.

Mooi tuin. Gebou is mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rory I - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rory I

Delightful.

Excellent venue, very attentive host, beautiful walks, and stunning views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bruce H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce H
Saam met eggenoot / lewensmaat

The peace and quiet makes for a relaxing stay. Unwind and soak in the beautiful surroundings.

On arrival, we were greeted by our friendly hosts, who with a walk through the unit explained all that was needed to know about the unit which is totally off the grid. We had ample hot water, even though the geyser is solar-powered. There are a few hiking trails that we will be doing when we definitely go back there for a longer stay. Everything one needs to make your stay pleasant and comfortable is there. The host contacted me before my arrival with additional detailed directions, as well as giving a list of emergency numbers to contact if needed. Be advised that the gravel road is best suited for high vehicles such as SUVs or 4x4.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Domaine Sérénité se terugvoer

Thank you for your wonderful review. Hope to welcome you again as discussed. Keep well. Regards. Betty and Huy

Domaine Sérénité
Heather S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather S
Saam met vriende

Absolutely amazing stay!

The beds are so comfy. The view spectacular. Amazing place for an off grid holiday. The hosts were very friendly and welcoming. I would highly recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lize R
Gesin met tieners

Dit was baie lekker in die berge en stilte en skoon lug.

Die huis is perfek, skoon en alles wat jy nodig het. Die pad is bietjie moeilik as dit reën en jy kan dit net ry met hoë grond clearance motor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca U - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca U

Baie mooi uitsig, pragtige staproete en vriendelik.

Oulike, snoesige plek. Daar kan beter opgelet word na klein goedjies wat sal sorg vir beter afronding soos bv. as dit vir aantal gaste is, dat daar koppies en glase is as almal gelyk benodig. Ons hou van warm stort en dit was lou op warmste. Sal net nie werk in die winter nie, mens sal vries as meer as een moet stort. Selfsorg sluit ook self skoonmaak in, daar word nie daagliks versorg soos skottelgoed of skoonmaak van braai of kaggel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S
Gesin met klein kinders

Baie netjies afgewerkte en gesellige huis.

Heerlike kuierareas en staproetes. 'n Juweel wat ons verwagtinge oortref het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arne B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arne B
Saam met vriende

Great location!

Awesome stay with friendly hosts. Will be visiting again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Recharging.

Very interesting hosts, living a very sustainable lifestyle, 100% off grid and self-sufficient. Beautiful walks and comfortable, clean accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette S
Gesin met tieners

Pragtige uitsig oor berge met stilte, heerlik gestap en baie vriendelike en behulpsame gashere.

Die braaistoep met groot glasdeure en -vensters maak dit moontlik om in enige weer die pragtige uitsig oor die berge te kan geniet. Baie skoon en netjies en goed toegerus met alles wat mens nodig het. Na die abnormaal baie reën in Desember 2021 was die 5,5 km-grondpad op plekke onbegaanbaar vir 'n normale voertuig. Die eienaars maak dit pertinent duidelik op hulle eie webtuiste dat 'n 4x4 nodig is indien dit baie sou reën. Die voordeel van die baie reën was dat ons pragtige watervalle gesien het op die staproete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magical, cozy, friendly hosts, quiet, and will absolutely stay there again.

We were welcomed by beautiful scenery and a very friendly host. The drive to and from the guesthouse is extremely beautiful. It's not too far outside Clarens' main streets and restaurants, but just far enough to feel secluded from people. There is a few stunning scenic routes to hike, short or long. A plus is that the hosts' dogs guide you. They are so adorable. I would recommend this to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilette B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilette B
Gesin met klein kinders

Prentjie mooi

Die groot wow-factor van Domaine is sy ligging. Dit is asemrowend mooi reg rondom die huisie. Die staproetes het berge en valleie en strome en watervalle en en en en. die huis is baie goed ingerig. Slaapplek vir 6 mense, genoeg kombuis toerusting vir enige behoefte en die stoep met ingeboude braai was waar ons meeste van die binne tyd spandeer het. Alles was ook skoon en netjies. Die eienaars, Huy en Betty was amazing. Baie vriendelik en nederige, liefdevolle mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilize V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize V
Gesin met tieners

Unbelievable, awesome, spectacular, incredible.

Never before have I experienced this. An unbelievable, beautiful view, peace and silence all wrapped in a luxury cottage on a picturesque eco friendly farm. The freedom to explore the beauty of nature on many walking trails, with two wonderful dogs to accompany and guide you all the way. Our stay was a treat beyond words. We will be back as soon as possible. Thank you for sharing your piece of heaven Betty & Huy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana-marié S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana-marié S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, beautiful, and will definitely go back.

We loved the 2 dogs that greeted us every morning, and wanted to play.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter N
Gesin met klein kinders

Baie mooi. Plek van rus.

Ek sal dit enige tyd voorstel. Veral as jy nog klein kinders het wat jy deur veld togte wil leer om die natuur bo tegnologie te waardeer vir so rukkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trixi J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trixi J
Saam met vriende

Wonderful, relaxing and lots of fresh air.

We had a wonderful stay in a wondeful environment with super kind and interesting hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ricardo M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die natuurskoon is iets om te beleef.

As jy wil wegkom van stad se geraas is dit ideaal. 'n Stoof in die eenheid is al wat kort. Verder is geriewe voldoende vir 'n lekker langnaweek. Die dorp is so 12 km weg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik A - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte, prentjie-mooi.

Staproetes uitsonderlik goed instand gehou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynn M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome. Of all the places we have visited in Clarens, Domaine Sérénité is best.

Peace & quiet with stunning views. Huy, Betty, the dogs, goats & fronts a delight. Great for our souls. July family weekend already booked :)

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die omgewing is pragtig, rustig verby.

Baie lekker plekkie om heeltemal weg te kom van tegnologie met geen TV en die wind wat om die huisie waai. Die eienaar is baie vriendelik en het hulle eie groentetuin en die natuurlike swembad was 'n welkome verrassing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joshua N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joshua N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect.

Domaine Sérénité was a magical surprise. The accommodation was tastefully furnished, very cozy and spotless on arrival, while the views from the cottage were second to none. We also highly recommend the hiking trial to the waterfall and cascades, which is both exciting and picturesque. It was also a treat to have the two resident dogs guide us every step of the way on the hike. Other highlights include swimming in the self-sustaining pool, magnificent sunsets and the friendly hosts, Betty and Huy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vicky C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky C
Gesin met klein kinders

Rustigheid en vrede.

Dit was ons 3de wegbreek na Huy en Betty se lieflike plek. Dit is al tradisie. Hulle is gasvry, die eenheid is skoon en die staproetes toeganklik. Ons geniet die rustigheid en vir 'n beter uitsig kan jy nie vra nie. Ons sien hul definitief weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letlhohonolo K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letlhohonolo K
Saam met vriende

Simply amazing.

This place offers amazing, comfortable accommodation with an amazing pool and views and activities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annesia H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annesia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was daar vir ’n naweekwegbreek

Huy en Betty is baie hartlike mense wat wou seker maak ons het alles wat ons nodig het. Die eenheid het sonkrag en is pragtig netjies en skoon. Die gastehuis is op ¦n plaas 12 km buite Clarens, die natuurskoon is pragtig en in die aand sien mens Clarens se liggies. Daar is staproetes wat na die pragtige bergreeks lei. Sal definitief weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karla Z - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karla Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sonder twyfel waarde vir geld!

Kan nie vir beter ligging in Clarens vra nie! Die omgewing is asemrowend mooi en die afgesonderheid is perfek vir 'n wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic, fantastic, fantastic!

Such a beautiful place to visit! We had a wonderful stay at Domaine Sérénité. It's close enough to Johannesburg for a quick and quiet weekend break. The owners were more than helpful, making sure all our needs were catered to. They also gave great advice on things to do and sights to see in the surrounding area. The housing was plain, simple and more than enough. It was a treat to relax with absolutely no interruptions (we decided to abandon all forms of technology for the weekend) and just look at the mountains, listen to the wind and have a good cup of coffee! We will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Is fantasties. Die uitsig en die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Die uitsig is ongelooflik. Definitief 'n plek vir iemand wat wil rustig raak en bietjie wil afsluit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We did enjoy our stay.

The view is awesome, outstanding unit. Friendly and helpful owners. Will visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Domaine Sérénité se terugvoer

Thank you Linda for your good review. We loved to have you as our guests and we hope to see you again here.
Kindest regards, Betty and Huy

Domaine Sérénité
Maggie V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, skoon en netjiese verblyf met gasvryheid!

Ons is met soveel gasvryheid ontvang en rondgewys. Die eenhede is ruim, baie netjies en skoon en ten volle toegerus vir self-catering met 'n braai-area en kaggel, omring deur berge, maar net 15 minute se ry van Clarens af. Ons sal definitief in die toekoms weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Flynn A - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flynn A

This was honestly the best thing we could have done for our Easter Weekend getaway! I highly recommend it!

Thank you so much to Huy and Betty for an unbelievable stay. We look forward to supporting them every chance we get. The scenery is amazing, the living units are everything you need and the personal touch on the creature comforts are out of this world. I would highly recommend staying here and look forward to many more trips to Clarens and this wonderful treasure!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean, beautiful view and friendly people!

The accommodation is ideal to rest and to be in nature! Beautiful views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Domaine Sérénité se terugvoer

Thank you Andre for your good review. Happy new year to you both.
Regards,
Betty and Huy

Domaine Sérénité
Etienne V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a fabulous relaxed stay.

Thanks for the warm hospitality that you have shown throughout out stay. The Loft has some of the most amazing views and we thoroughly enjoyed our stay with Domaine Sérénité. Living 100% off-grid was a great experience and is definitely the way to go. We will see you in the future for more breathtaking views and accommodation. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea P

Vreedsaam met pragtige uitsig.

Heerlik gekuier. Ongelooflike uitsig en stap roetes. Twee vriendelike honde wat by ons gekuier het. Huy en Betty so vriendelik en behulpsaam. Baie geleer van die eko-vriendelike plaas. Sal dit sterk aanbeveel vir natuurliefhebbers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Heinrich F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het nie voldoen aan verwagtinge nie.

Die pad na die verblyf is nie gemaak vir gewone voertuie nie. 'n Groter voertuig sal baie meer gepas wees. Warm water was nie onmiddellik beskikbaar vir gebruik nie. Ons moes eers bel sodat die probleem opgelos kon word i.p.v. dat dit reggemaak was vir ons koms. Toe ons die Saterdag van ons dag in Clarens af terugkom was ons eenheid nie opgeruim nie. Niks was gewas of opgemaak nie. Toe ons die skottelgoedwasser wou gebruik was dit ook nie in 'n werkende toestand nie. Die eenheid was oortrek met miere. Ons sal ongelukkig nooit weer van die verblyf gebruik gemaak nie en sal dit ook nooit aan iemand kan voorstel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawid S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut cosy!

Die verblyf is uitstekend, baie netjies en skoon. Lekker leefarea binne en buite, baie oulik uitgelê. Die spiraal trap na die bo-vertrek se slaapkamer is nou, maar dit is steeds maklik gangbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aike-marié S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aike-marié S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful hosts, amazing views, so much peace and quiet in the mountains!

We had such an amazing weekend at Domaine Sérénité. The hosts, Betty and Huy were so friendly and welcoming. We just couldn't get enough of the beautiful view. The accommodation is neat and cosy with enough windows to take in the view from each room. The accommodation is close enough to Clarens for a quick visit but far enough out of town to have piece and quite. We will definitely visit again!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike gashere, fantastiese uitsigte, soveel rus en vrede in die berge!

Ons het 'n fantastiese naweek by Domaine Sérénité gehad. Die gashere, Betty en Huy, was so vriendelik en verwelkomend. Ons kon net nie genoeg kry van die pragtige uitsig nie. Die verblyf is netjies en snoesig met genoeg vensters om die uitsigte te geniet vanuit elke kamer. Die verblyf is naby genoeg aan Clarens vir 'n vinnige besoek, maar ver genoeg buite die dorp vir rus en vrede. Ons sal vir seker teruggaan!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning uitsig, pragtige verblyf, baie vriendelike ontvangs.

Ons het heerlik gekuier en sal weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanette S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johanette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing views, quiet and just what you need to rest body and soul!

We had a lovely stay and were sad that it was so short. The fireplace kept us cosy in the cold and everything is so very neat! Small details make you feel like you are at a home away from home. Betty and Huy are wonderful hosts and we would love to meet Betty and see their wonderful garden on our next visit. We are amazed at what they have accomplished! Just note that the access road is problematic for low cars, but we managed to get there without any harm with a very low Lancer. Ask about the condition of the road if worried, Huy was very helpful. Would definitely recommend this for those not wanting the rush but the peace and quiet of the Clarens surrounds.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was ongelooflik lekker.

Die omgewing is rustig en stil. Baie lekker om te gaan stap. Dit was net in die begin baie moeilik om te vind, omrede daar nie regtig bordjies is nie. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Wondetlike wegbreekgeleendheid met asemrowende uitsig met privaatheid en stilte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect get-away in the mountains.

We thoroughly enjoyed our stay at Domaine, and highly recommend it based on all aspects. Hui and Betty are the most friendly and hospitable hosts we have ever met.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Time well spent at Domain Sérénité.

Spend the time to enjoy nature in the warm studio with the fireplace doing its thing. I have asked the owner if they would guide me to help with engagement, and they went with me to show my an ideal spot to pop the question! Thank you! Be blessed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris C
Saam met vriende

Netjies, skoon, privaat en mooi uitsig.

Ons gashere, Huy en Bettie het ons van aankoms af, tuis laat voel. Cottage Goji, is perfek geleë, met die mooiste uitsig. Baie netjies en skoon. Baie gerieflik en lekker om in te bly. Sal beslis weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie V
Saam met vriende

Dit was werklik lekker, soos wat ons graag wou hê.

Die plekkie was presies wat ons in gedagte gehad het. Nie jou standaard verblyf. Eskom onhafhanklik in die middel van nêrens! Kon lekker stap selfs op die plaas en die gasheer was werklik vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elri N - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elri N
Saam met vriende

Stil en rustig met ongelooflike uitsig.

Die plek is skoon, het alles wat nodig is, die uitsig is baie mooi en dis naby Clarens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met vriende

Majestic surroundings.

The hosts have a wonderful setup and an amazing place with majestic surroundings! A definite must to relax, explore and enjoy!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina-mari D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina-mari D
Saam met vriende

Vreedsame verblyf met 'n pragtige uitsig.

Ons het uitstekende diens gekry. Die eienaars was vriendelik en hulpvaardig. Die plekkie was nethies en skoon. Dit het alles gehad wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Domaine Sérénité se terugvoer

Thank you very much Ina-Marie, it was a great pleasure to have you at Domaine Sérénité.
Betty and Huy

Domaine Sérénité
Eon B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf met vriendelike ontvangs deur eienaars. Sal verseker weer 'n naweek gaan uitspan daar.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johandi L - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johandi L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike gasvryheid met 'n stunning uitsig!

Het baie lekker gebly! Dankie Betty en Hay vir julle gasvryheid. Sal vir seker almal aanbeveel om ook op die plaas te gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans S
Saam met vriende

Ongelooflik rustig met die mooiste uitsig.

Die gastehuis is baie netjies en die ligging is fantasties. Die uitsig is asemrowend en die Huy en Betty is baie vriendelik. Die trappe by Studio Cubique is bietjie nou, maar die ander eenheid is baie ruim. Vir seker die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennilyn B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jennilyn B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste plek vir sielerus en ontspanning!

Ek en my man het 'n plekkie gesoek waar ons vir so twee nagte kon gaan afskakel en batterye herlaai. Dit is presies wat ons by Domaine Serenite gekry het! Die gashere, Betty en Huy, is twee dierbare mense wat hard gewerk het om die plaas te kry waar dit is en die studio goed in te rig. Ons het heerlik gebly en geen klagtes gehad nie! Die uitsig is pragtig, die atmosfeer is rustig, en mens voel een met die natuur. Ons kon maklik tot in Clarens kom indien ons wou (as mens eers die rustigheid van die plaas beleef is jy nie werklik lus vir die besige strate van die dorpie nie), het lekker tussen hangkranse en valleie gaan stap en verder gelees en gerus. Ek sal dit beslis aanbeveel vir enigeen wat net wil wegkom en gaan rus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Domaine Sérénité se terugvoer

Thank you very much, Jennilyn.
It was a great pleasure to welcome you at Domaine Sérénité Clarens.
We hope to see you again.
Betty and Huy

Domaine Sérénité
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Verliesfonteinplaas, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwMWFjZDczLTQ3NTMtNDhjZi04YTNkLTg5Y2YzMjBmMTA3Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 Farm Verliesfontein Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.582533843737 28.427732884884
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem