Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Domaine Sérénité

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kothuis Goji
Slegs selfsorg.
Handdoeke en linne word voorsien.
Handgemaakte sepies word aan gaste gegee met aankoms.
Hout word met aankoms voorsien gedurende die koue seisoen.
Tee, koffie, suiker en 'n klein lekkerny wat deur die gasheer gemaak word, word met aankoms voorsien.
Studio Cubique
Slegs selfsorg.
Handdoeke en linne word voorsien.
Handgemaakte sepies word aan gaste gegee met aankoms.
Hout word met aankoms voorsien gedurende die koue seisoen.
Tee, koffie, suiker en 'n klein lekkerny wat deur die gasheer gemaak word, word met aankoms voorsien.
Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is streng verbode in Kothuis Goji en Studio Cubique.
Skoonmaakdienste is nie ingesluit nie, maar kan op versoek gereël word teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Verliesfonteinplaas, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwMWFjZDczLTQ3NTMtNDhjZi04YTNkLTg5Y2YzMjBmMTA3Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 Farm Verliesfontein Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.582533843737 28.427732884884
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem