LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dome Home Self-Catering | LekkeSlaap
+22

Dome Home Self-Catering

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haakdoringstraat 8, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R460 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dome Home Selfsorg bied bekoorlike verblyf in Nelspruit en is sentraal geleë in een van Nelspruit se stil woongebiede. Dis net 5 minute se ry van die sentrale sakegebied en naby mediese sentrums en winkels. Gaste sal gulhartig en vriendelik deur die Duitse Eckelmann-familie ontvang word.

Die unieke koepel-woonselle bied uitstekende waarde vir geld en dis die perfekte verblyf vir vakansiegangers en sakereisigers. Let asb. daarop dat die en suite-badkamers van die koepelhuisies nou storte het.

Koel gerus tydens Nelspruit se warm somers in die swembad af. Maak ook gerus gebruik van die braaigeriewe in die tuin. Daar is 'n muur met 'n elektriese heining en 'n afstandbeheer word voorsien om toegang tot die eiendom te verkry.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 118 resensies vir Dome Home Self-Catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Haakdoringstraat 8, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Dome Home Self-Catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R460
per nag (plek vir 2)
Vanaf R460
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haakdoringstraat 8, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmNDEzM2Y5LTRhNzYtNGVkOC05YTcyLTUwOTE5N2I5YWI0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R460  per nag (plek vir 2) 118 5 1 5 8 Haakdoring Street West Acres 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.47805648675 30.955225378275
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!