+26
Selfsorg in Vrystaat

Don Don River Mill Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Jessica W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Peaceful and pretty. A peaceful, pretty place on the Caleson River. We enjoyed our overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle V
1 nag
5.0
Okt 2025

Betowerend en uniek. Mal gewees oor oudhede. Geskiedenis van die meule indrukwekkend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons het lekker ontspan. Baie interessante plek, heerlik gereën en die rivier het sterk gevloei.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi W
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Sielsrus! Wat 'n wonderlike oornag opsie op pad huis toe. Ons sou beslis nog 'n dag of twee langer kon bly, bloot net om die rustigheid behoorlik in te drink. Dit was deur en deur die moeite werd om af te wyk van die hoofpad, om die rus en vrede van Don Don te kon ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dudley W
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Wonderful accommodation. The unit was right on the river. Very peaceful. The unit was clean and well looked after. Just make sure you bring everything with you. Hobhouse has no shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adam F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2025

Baie rustige wegbreek. Ons het baie lekker gebly. Alles was presies soos hulle ons belowe het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sidney
Don Don River Mill Lodge
Dankie Adam!

Reghardt V
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Des 2025

Interesant. As die plek kon praat, sou mens seker vir ure kon luister. 'n Lekker plek met baie interessanthede. Sou meer tyd daar wou spandeer, maar was gebruik as 'n halfweg stop Kaap toe. Ons was daar met die water in vloed, maar dit lyk of dit 'n lekker visvangplek ook kan wees. Lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Susan B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Heerlik ontspan langs die rivier. Rustige kuier langs die rivier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.2
Okt 2025

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sidney Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R26, Don Don Farm, Hobhouse, 9740, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa05829529d3ffe47feaae788bd6941ee09205b0f1d6c1add8916c47b94e34754e0cd5df5b6cddaebb828d8de5c994391992a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 R26 Don Don Farm 9740 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.521361533462 27.302187440971
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang