Donkerhoek Country Living

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Donkerhoek Country Living is 'n ruim selfsorghuis vir 12 gaste in die mooie bosveld.

Dié self-onderhoudende huis beskik oor 3 slaapkamers en 3,5 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n kompostoilet, stort en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n toilet. Die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens en gebruik die badkamer wat 'n stort het. Neem asb. kennis dat die toilette gryswater gebruik. 'n Dubbelslaapbank is in die sitarea beskikbaar.

Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Let wel dat daar nie 'n mikrogolf is nie. Etes kan by die etenstafel geniet word en daar is 'n sitkamer. WiFi is nie beskikbaar nie.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai en bied 'n uitsig oor die omgewing. Rook is verbode in die huis en skoonmaakdienste is nie beskikbaar nie. Neem asb. kennis dat daar geen skoonmaakdienste is nie.

Die huis is onafhanklik van die kragnetwerk en maak van sonkrag gebruik, asook 'n opvangsisteem vir reënwater. Gaste word versoek om die skottelgoedwasser, haardroërs en ander toestelle met 'n hoë wattverbruik slegs tussen 10:00 en 16:00 te gebruik, wanneer die son nog skyn. Troeteldiere word nie op die oomblik nie toegelaat nie.

Gaste kan voëlkyk of voetslaan en word aangeraai om nie interaksie met die diere te hê nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Donkerhoek Country Living sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 volwassenes en 2 kinders
1 x Koninggrootte-bed
2 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 4 persone
2 x Stapelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Kaggel
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Donkerhoek Country Living gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R6 760 per nag (vir 12 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false