Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Daar is streng geraasbeleide en gaste moet asb. van oormatige geraas en die speel van harde musiek weerhou. Na 22:00 moet daar asb. totale stilte wees.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Neem kennis dat daar 'n grondpad van 14 km is wat na die instansie lei. Dit is nie vir voertuie met 'n lae grondvryhoogte geskik nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Doornkloof, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 5
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang