LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Doornbosch Game Lodge and Guest Houses | LekkeSlaap
+58

Doornbosch Game Lodge and Guest Houses

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornbosch Game Farm, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 R1 260 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Doornbosch Game Lodge and Guest Houses is in die hartjie van die Overberg geleë. Dit is slegs 2 ure se ry van Kaapstad af, halfpad tussen Napier en Gansbaai. Let asb. daarop dat daar 'n grondpad op die roete na die plaas is.

Verblyf word aangebied in selfsorgkothuise op 'n werkende bees- en wildplaas. Ervaar die plaas te perd of van ons wildritvoertuie af, of ontspan in die stil luuksheid van ons kothuise en gastehuis.

Hierdie plattelandse deel van die mees suidelike area van die Wes-Kaap is 'n goed onderhoude natuurreservaat. Die lewe hier is ontspanne, stil en ongerep. Dit is die plek waar dit regtig moontlik is om "weg te kom van alles af."

Ons is sentraal geleë tussen die plaaslike wynkelders, naby Pearly Beach se strande en net 'n paar minute se ry van die skilderagtige sendingdorpie Elim af. Cape Agulhas, die mees suidelike punt van Afrika, is slegs 45 minute weg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Doornbosch Game Lodge and Guest Houses
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Doornbosch Game Farm, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Gaste dink Doornbosch Game Lodge and Guest Houses het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
was R1 400
Vanaf R1 260
per nag (vir 2 persone)
was R1 400
Vanaf R1 260
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornbosch Game Farm, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALHVhRXvLjELbcFIUIYZ0s1lMC8KyTwPlnvMMcWhfsPdOERdkOx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 400, nou Vanaf R1 260  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 Doornbosch Game Farm Napier 7270 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.58898669759 19.649755954742
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!