Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doornkloof

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls

Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Twee mandjies vuurmaakhout word voorsien, en gaste is welkom om meer te koop op die plaas of hul eie saam te bring.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat daar ’n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asb. stadig ry en navraag oor die toestand van die pad doen voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander,

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R318, Doornkloof Plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24785cc356844f9a446f333cf09a19ced02154520c65d6f7491dd2fd55b570a4859a389edadbf7db8250e6b324719ec2bf1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 36 5 1 5 Off the R318 Doornkloof Farm 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.656594721374 19.962740316299
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem