Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doornkom

Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bosbokstraat 497, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 R1 650 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Doornkom is in Marlothpark geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 8 gaste. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het lugversorging, 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Dié 2 slaapkamers is op die boonste verdieping en het skuifdeure wat na die braai-area en stoep lei, wat reg rondom die huis strek. Die derde slaapkamer is op die grondverdieping en het ‘n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en lugversorging.

Die kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met Netflix en ‘n eetarea. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Daar is 'n kuierarea op die eerste verdieping met 'n ingeboude braai, 'n plonspoel, 'n Jacuzzi wat van koopkrag gebruik maak en waarvoor gaste self moet betaal, 'n yskas-vrieskas, breekware en eetgerei.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Marlothpark grens aan die Krugerwildtuin en die naaste ingangshek is Krokodilbrughek. Besoekers het die geleentheid om 'n rits vrylopende wild raak te sien en kan ook voëlkyk, fietsry, stap en vierwielmotorfietsry. Die dorp bied ook 'n waterpark en 'n putt-putt-baan, sowel as basiese geriewe soos 'n drankwinkel, 'n restaurant, 'n bakkery, 'n kuriowinkel en 'n vulstasie.

Slaapplek

’n Bespreking by Doornkom sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Doornkom
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

June Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 51

Jaar gelys 5

Ligging

  • Bosbokstraat 497, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Doornkom het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
R2 200 R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bosbokstraat 497, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2efb691423ee6ba4ad889af29ef575d126ec9d35c9b7f5d8c8fc85bbce3f53b7a36c3b833a060385dd731e965c2fbd5e7f87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 650 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 497 Bosbok Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -25.37569 31.76081
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem