Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doornkop Fish and Wildlife Reserve 108

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R450 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 15% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg.
Daaglikse skoonmaakdiens is ingesluit.
Huisreëls

DStv is beskikbaar teen 'n ekstra koste per dag.
Die satelliet-WiFi is beskikbaar teen 'n eksta koste per GB.
Aangesien dit 'n plaas is, het elke huis sy eie rioolstelsel.
Gaste moenie partytjie hou of harde musiek speel nie, aangesien dit 'n wildreservaat is. So 'n rusversteuring word nie toegelaat nie. Sekuriteitswagte partrolleer die plaas saans en enige insidente sal aan die bestuur gerapporteer word.
Sou gaste na bespreking nog gaste by die aantal gaste op die besprekingsvorm wou voeg.
- Bykomende dagbesoekers by die huis word nie toegelaat nie. Indien gaste dagbesoekers wil ontvang, moet hulle dit vooraf aan die verblyf kommunikeer sodat dit bespreek kan word. Dit kan bykomende koste aangaan. Goedkeuring is na goeddunke van die eienaar en kan addisionele kostes vir die gaste se rekening meebring indien dit nie bekend gemaak word nie.
- Dagbesoekers word tussen 08:00 tot 17:00 toegelaat. Geen uitsonderings word gemaak nie.
- Geen vure mag op enige ander plek in en om die huis gemaak word nie, behalwe die twee kaggels in die huis en die stoep Jetmaster-braai.
- Gaste kan hul eie vuurmaakhout bring of hout by ontvangs koop. Hout mag nie van buite op die plaas afgehaal word nie. Goed, gedroogde hardehout is 'n moet anders sal die glasdeur van die kaggel opgerook word en nie deursigtig bly nie. As jy probeer om dit skoon te maak, loop jy die risiko om jouself te verbrand en die glas te beskadig.
- Gaste word aanbeveel om vuuraanstekers en medium tot groot stukke hout te bring. Harde sekelboshout uit die bosveld word aanbeveel.
- Gaste moet asb. hul eie helmet vir fietsry en noodhulp saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 750
R1 750 R1 488
per nag, vir 8 mense
Vanaf R1 750
R1 750 R1 488
per nag, vir 8 mense
Vanaf R1 750
R1 750 R1 488
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornkop Fishing and Wildlife Resort 108, Doornkop-plaas, Carolina, 1185, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf532b6cabbcc4517109497b6948610d097be3c5b4d5f56840d4e5fec4903e3e79ef0e71f5d082185e3f7583bcc02036a1678?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 488 per nag, vir 8 mense 23 5 1 5 108 Doornkop Fishing and Wildlife Resort Doornkop Farm 1185 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -25.942228055305 30.244416800586
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem