Bapsfontein Akkommodasie by Doringdraad Plaas | LekkeSlaap
+43

Doringdraad Plaas

11 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delmasweg 15006, Bapsfontein, Bapsfontein, 1510, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Doringdraad Plaas is net 'n entjie vanaf Bapsfontein, 'n plattelandse dorpie in Gauteng. Die plaas bied 'n rustige wegbreek wat maklik vanaf die lughawe, Pretoria, Benoni en Kempton Park af bereikbaar is.

Daar is 5 slaapkamers met en suite-badkamers. Elke kamer bied slaapplek aan 4 gaste.

Geriewe op die plaas sluit 'n braaiplek, veilige parkeerplek en 'n venue vir konferensies en klein funksies in.

Die gewilde Parkrun vind elke Saterdag hier plaas. Ander doendinge sluit fietsry, voetslaan, voëlkyk en bergfietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 11 resensies vir Doringdraad Plaas
Netheid
4.1/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Delmasweg 15006, Bapsfontein, Bapsfontein, 1510, Gauteng
  • Gaste dink Doringdraad Plaas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bapsfontein Gauteng
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delmasweg 15006, Bapsfontein, Bapsfontein, 1510, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYJByr21XNK6tOWJgF3ckeYOj9nW7NQMMS3HY6qvkxAzL6OsouY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 11 5 1 4 15006 Delmas Road Bapsfontein 1510 Gauteng 086 999 0018 13:00-14:00 10:00 -25.978153673738 28.396031483745
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za