Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 30 % af

Kry 30% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Geldig vanaf 10 Jan 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

Dié kothuis het 1 stylvolle, moderne kamer met lugversorging, 'n en suite-badkamer en 'n kombuis.

Doringpoort Soetdoring Selfsorg is in die ongerepte bosveld naby die suidelike punt van die Krugerwildtuin in Marloth Park geleë.

Dié bosveld-kothuis bied basiese selfsorgverblyf. Daar is slaapplek vir 2 gaste. Die kothuis het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook daaglikse skoonmaakdienste. Die kothuis het 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, ketel, induksiestoof, potte, breekware en eetgerei. Buite is daar 'n braai-area en onderdakparkeerplek vir jou voertuig. Die kothuis is binne 'n privaat bewarea geleë en bied die unieke geleentheid om 'n oorvloed wild te sien. Jy kan ook in die plonspoel by die gastehuis afkoel.

'n Diesel-kragopwekker (35 kva) is geïnstalleer vir kragonderbrekings. Gaste kan hul eie voertuig met 'n hoë grondvryhoogte vir wildritte. Stap, draf en bergfietse word toegelaat.

Slaapplek

'n Bespreking by Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R990 R693 per nag (vir 2 mense)

Kry 30% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Geldig vanaf 10 Jan 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za