Doringpoort: Kameeldoring 1645 Self-catering Moddervis

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 30 % af

Kry 30% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Geldig vanaf 10 Jan 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

Die huis bied 3 moderne, stylvolle kamers met lugversorging. Daar is slaapplek vir 6 gaste.

Doringpoort Kameeldoring Self-catering is in 'n ongerepte stuk bosveld in Marloth Park teen die suidelike punt van die Krugerwildtuin geleë. Dié eenheid het 'n unieke atmosfeer en is toegerus met al die luukse geriewe wat jy benodig vir 'n onvergeetlike tydjie in die bosveld.

Dié huis bied 3 stylvolle slaapkamers met lugversorging, en slaapplek vir 6 gaste altesaam. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en ’n en suite-badkamer en die ander 2 kamers deel 'n volledige badkamer. Die tweede kamer het ook ’n dubbelbed en die derde kamer her 2 enkelbeddens. Gaste het toegang tot die lodge se volledig toegeruste kombuis, die gemeenskaplike sitarea met DStv, swembadjie (wat daagliks onderhou word) en 'n lapa met braaigeriewe. ’n Daaglikse skoonmaakdienste is beskikbaar.

Daar is 'n 35 kva diesel-kragopwekker geïnstalleer in geval daar 'n kragonderbreking is.

Gaste kan hul eie voertuig met hoë grondhoogte gebruik om op wildritte te gaan. Voetslaan, hardloop en bergfietsry word toegelaat.

Marloth het sy eie winkelsentrumpie met al jou basiese benodighede.

Die Krokodilbrug-ingang is net 20 km weg.

Doringpoort het ook ander selfsorg-eenhede beskikbaar: Apiesdoring, Soetdoring en Knoppiesdoring.

Slaapplek

'n Bespreking by Doringpoort: Kameeldoring 1645 Self-catering Moddervis sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Doringpoort: Kameeldoring 1645 Self-catering Moddervis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 740 R2 618 per nag (vir 8 mense)

Kry 30% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Geldig vanaf 10 Jan 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za