Claremont Akkommodasie by Doris Cottage | LekkeSlaap
+10

Doris Cottage

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Talanastraat 17, Claremont, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Doris Cottage bied knus, gerieflike en smaakvol gemeubileerde selfsorgverblyf in die boomryke en rustige voorstad Claremont in Kaapstad.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 'n paartjie of enkeling op 'n koninggrootte-bed.

Die kombuis is baie goed toegerus en beskik oor 'n tweeplaatstofie en oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolf. Satelliet-TV en WiFi is beskikbaar. En die kothuis word gereeld skoongemaak.

Doris Cottage het 'n aparte ingang vanaf die veilige onderdakparkeerplek via 'n patio met tuinmeubels en roosbome.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Doris Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Talanastraat 17, Claremont, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
  • Gaste dink Doris Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Talanastraat 17, Claremont, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkMTFmZjUzLTQ4ZmItNDlhOS04NzllLTA4OTUxMDAxYzEwMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 17 Talana Road Claremont 7800 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.98372986846 18.454982042312
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za