LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+15
Selfsorg in Suidelike Voorstede

Dorset Cottage



3 gaste

2 slaapkamers

2 beddens

1 badkamer

  • 3 gaste
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 8 Thornton Close, Diep River, Cape Town, 7800, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Dorset Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis, ideaal geleë in Dieprivier, 'n bekoorlike voorstad in die suidelike voorstede van Kaapstad. Hierdie eenheid is privaat en op die eienaar se eiendom geleë en is binne maklike bereik van Kirstenbosch-tuine, Tafelberg, World of Birds Houtbaai, en 'n paar strande en restaurante, wat dit ideaal maak vir 'n ontspannende wegbreek.

Hierdie oulike kothuis bied slaapplek vir 3 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n enkelbed in 'n solderarea bo die dubbelbed. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof en mini-oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die kombuis het ook 'n ontbyttoonbank met 2 stoele. Die sitkamer is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank, 'n koffietafel en 'n TV met DStv.

Maak gebruik van die gratis WiFi, neem 'n duik in die sprankelende swembad, geniet 'n maaltyd langs die swembad by die buite-eetarea of kuier rondom die vrystaande braai. Hierdie eenheid is binne maklike bereik van 'n paar treinstasies en busroetes geleë. Toegang tot veilige parkering is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
DStv
Braai
Strykyster
Boeke en leesstof
Swem

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed


Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Chas A
5.0
Very comfortable and quiet. Lovely accommodation. Everything I needed, ideally located, quiet neighbourhood. Roger was very helpful and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2026
Evan F
Besigheidsreis
5.0
Definitely going back. Super friendly hosts, they truly went the extra mile. And Dorset Cottage was beyond what I expected.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Lucille V
Saam met lewensmaat
5.0
I enjoyed my stay very much and will definitely go back. My stay at Doorset Cottage was extremely peaceful. I enjoyed the quietness and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2026
Agnes F
5.0
Loved it! Ek love die plekkie. Voel soos huis, die voëltjies wat jou geselskap hou die hele dag. As ek weer Kaap toe moet gaan, is dit die plekkie wat...
Sien meer
Apr 2026
Peter K
5.0
Highly recommended. Thoroughly enjoyed the stay. Excellent hosts - the accommodation was great and in a great location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Chas A
Kort verblyf
5.0
Okt 2026

Very comfortable and quiet. Lovely accommodation. Everything I needed, ideally located, quiet neighbourhood. Roger was very helpful and accommodating when I needed to extend my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evan F
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Aug 2026

Definitely going back. Super friendly hosts, they truly went the extra mile. And Dorset Cottage was beyond what I expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucille V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

I enjoyed my stay very much and will definitely go back. My stay at Doorset Cottage was extremely peaceful. I enjoyed the quietness and the calm atmosphere. Mr & Mrs Wood are incredibly nice people and I am extremely grateful for them to share their peaceful environment with me and my partner. These few days away from my crazy busy life did me very well and now I am mentally prepared to go on until my next stay at Doorset Cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Agnes F
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Loved it! Ek love die plekkie. Voel soos huis, die voëltjies wat jou geselskap hou die hele dag. As ek weer Kaap toe moet gaan, is dit die plekkie wat ek eerste sal opsoek om te bly. Gasheer en gasvrou is baie vriendelik. Voel sommer dadelik tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter K
Lang verblyf
5.0
Feb 2026

Highly recommended. Thoroughly enjoyed the stay. Excellent hosts - the accommodation was great and in a great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-hein J
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Peaceful and quiet. Nice. Peaceful and quiet. Roger is very friendly. The only problem was the WiFi sometimes. If they can put an extender in the cottage, that would be great. Overall, it was a nice week stay. Enjoyed it. Definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cameron R
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
4.6
Apr 2026

Good location and nice private cottage with lovely hosts. Comfortable stay, very pleasant hosts, all facilities were neat, tidy and working. Beddings were dusty. Overall good stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lucille V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

It was a peaceful environment and tranquility, just what we needed. Mr and Mrs Wood were extremely welcoming, and I am very grateful for them allowing us to stay in their safe haven. I honestly needed this breakaway from my busy life, and I would highly recommend anyone that's looking for a nice, peaceful and tranquil getaway to go and experience what my partner and I experienced. I love the scenery of nature on their property; extremely beautiful. I found my new go-to place to relax, meditate and come into the Lord's rest. I feel refreshed and well able to focus on my busy career that I am in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa H
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Dit is huislik en eienaars baie vriendelik. Ek is nog steeds in die hospitaal, maar my man is in vervoering oor die plek. Ek sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Roger Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

Gaste dink Dorset Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00

Partytjies en geleenthede word nie toegelaat nie. Besoekers word nie op die perseel toegelaat nie. Gaste mag nie op die perseel rook nie. Troeteldiere word nie toegelaat nie, aangesien daar 'n kat op die perseel is. Daar is 'n veiligheidsheining tussen die woonstel en die swembad.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R950
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 3 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R950
per nag, vir 3 mense
Bespreek

8 Thornton Close, Diep River, Cape Town, 7800, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 3 gaste
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5001a1e736fa7361db81c7b057a98386197245be0347161340f23c9d12fe1bf80e09fbe416ad085295f5933446dd7df31de7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 3 mense 16 5 1 5 8 Thornton Close Diep River 7800 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.040504183729 18.462441280951
Soek in 'n groter streek