LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Double Dutch B&B | LekkeSlaap
+26

Double Dutch B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 58 Circular Rylaan, , Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Knysna is in die hart van die Tuinroete tussen Gqeberha (Port Elizabeth) en Kaapstad gelee en bied 'n goeie geleentheid om van die N2 'n ontspannende breuk te neem.

Double Dutch bied 'n mooi bed en ontbyt-gastehuis verblyf in Knysna met indrukwekkende uitsigte oor die Knysna se strandmeer en die Knysna Koppe. Ons ontwikkeling is naby stapafstand na die Knysna se sentrum waar u eetplekke en inkopiesentrums sal vind. Double Dutch is Nederlands, Duits en Engels magtig.

VERBLYF:
En suite-badkamers, TV/DStv, radio, interkom, kluis, yskas, dubbel koninggrootte-beddens, haardroërs, koffie- en teemaakgeriewe, ondervloerse verhitting in die badkamer, en gerieflik vir ontspanning ingerig.

Die meeste kamers het 'n veranda en 'n uitstekende uitsig oor die strandmeer en die Knysna Koppe.
Gaste kan ook die swembad en die braai in die uitgestrekte, goed versorgde tuin geniet. Elke kamer het sy eie veilige parkeerplek op die eiendom.

Vir diegene wat avontuurlustig is, is die lys oneindig: Vanaf wildplaasbesoeke, watersportaktiwiteite, skubaduik, walvisse dophou, voetslaanroetes, gholfbane en bergfietsritte tot buitengewoon uitdagende avonture soos haai-(hok)duik, brugspronge, skermsweef, helikoptervlugte en vele meer.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Double Dutch B&B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • 58 Circular Rylaan, , Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Double Dutch B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 58 Circular Rylaan, , Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhNzhkMGQxLTliNzgtNDNiZi1hZjY1LTUwZWJmMDExMDJlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550  per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 58 Circular Drive Paradise 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 11:00 -34.03463552637 23.035149153442
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!