Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg.
Huisreëls
Inklok vanaf 14:00, uitklok teen 10:00; laat uitklok is moontlik indien beskikbaar.
Gaste, behandel asseblief die eiendom met sorg.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Slegs geregistreerde gaste word by die eiendom toegelaat.
Stiltye is tussen 22:00 en 07:00.
Geen rook binne word toegelaat nie (rook buite word toegelaat).
Hou asseblief die kothuis netjies, was die skottelgoed en moenie handdoeke vir grimering of die skoonmaak van skoene gebruik nie.
Rapporteer asseblief enige probleme onmiddellik.
Veilige parkering is beskikbaar.
Skakel asseblief ligte en toestelle af wanneer u vertrek.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Douglas Road, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang