LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Douglas Drift | LekkeSlaap
+36

Douglas Drift

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scottsonweg 12, Scottston Valley, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R620 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Douglas Drift is bied selfsorg- of oornag-verblyf met ongelooflike uitsigte oor die Umzimkulu-rivier en dis ideaal geleë, net 4,5 km buite Underberg. Kom geniet die vars lug en rustigheid saam met vriende of familie.

Ons akkommodasie word aangebied in 4 kothuise wat apart of saam bespreek kan word vir groepe. Elke kothuis het 'n privaat badkamer.

Wanneer al die kothuise bespreek word by Douglas Drift is daar gemeenskaplike kombuisgeriewe met alle nodige toebehore. Daar is ook braaigeriewe en areas buite waar jy kan ontspan, die uitsigte kan geniet of piekniek kan hou.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 15 resensies vir Douglas Drift
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Scottsonweg 12, Scottston Valley, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Douglas Drift het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scottsonweg 12, Scottston Valley, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJ4aQ8IIKlQfMgqX13eT6khH5ZwzSn17P5JyHPomMjP70gm1pCA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R620  per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 10 Scottson Road Scottston Valley 3257 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.805445234454 29.477947797623
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!