Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Douglas Drift

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Debra-Lee Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 29

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 22 resensies vir Douglas Drift
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Joubert R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joubert R
Gesin met tieners

"'n Perfekte oornag-verblyf bestemming. Skoon, netjies, gasvry.

Wat 'n heerlike oornag-plek. Die linne kraakvars, die matrasse hemels, dit was regtig wat ons nodig gehad het vir oornag-verblyf. Ons ontvangs was uit die boonste rakke. Die "brakke" was definitief deel van die gasvryheidsbedryf, super vriendelik Lieflike plek. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jp B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp B
Gesin met klein kinders

Pleasant stay.

We had a pleasant stay and will call again. Located out of town so you can enjoy the quietness of nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilonka P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilonka P
Enkelreisiger

Rustig, vreedsaam, sielsverrykend.

Uit die staanspoor was die kommunikasie nog voor ek ingeboek het fantasties, met aanwysings, telefoonnommers en besonderhede. By aankoms was ek vriendelik gegroet, gewys waar my verblyf is en die basiese inligting van die perseel gegee. Die rustigheid en netheid het my in vervoering. Ek het dadelik tuis en veilig gevoel - asof ek by jarelange vriende bly. Ek sal definitief weer daar aanklop vir verblyf en met groot liefde verblyf aanbeveel daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Douglas Drift se terugvoer

Thank-you so much for the review. We would love to welcome you back any time.
Kind Regards Debs Taylor @ Underberg Accommodation and Craig from Douglas Drift.

Douglas Drift
Tallies T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tallies T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs.

Baie mooi uitsig en vriendlik ontvang. Naby aan die Sanipas en historical sights.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus T - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie pragtig en rustig en stil en veilige akkommodasie.

Douglas Drift is 'n absolute aanbeveling. Die eienaars is baie vriendelik en ordentlik en hou hulle plek baie skoon. Die plekkie is bietjie uit die dorp so daar is rustigheid sonder enige geraas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henriette V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henriette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker en gerieflik.

Beskostigbare, skoon en netjiese verblyf. Sal dit aanbeveel vir enige iemand wat verblyf soek in daardie area. Baie dankie! Ons het dit geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hantie P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hantie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gerieflik.

Lekker gebly, maar die adres op die webtuiste is verkeerd, Ons het meer as 'n uur lank na die plek gesoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alice H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alice H
Gesin met tieners

Baie oulik en goed ingerig!

Na ons net moes sukkel om iemand in die hande te kry om te sê ons gaan laat wees was dit tog die moeite werd! Baie dankie aan die eienaar wat geduldig vir ons gewag het tot amper 12 uur die nag en ons hartlik welkom geheet het al was dit vrek koud buite! Die warm kamer, koffie en bed was net wat ons nodig gehad het! Ons sal definitief weer by julle tuisgaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Douglas Drift se terugvoer

Beste Alice,

Baie dankie vir jul terugvoering. Ek is baie jammer dat julle gesukkel het om ons in die hande te kry. Ons sal dit verbeter.

Ons hoop julle sal weer kom kuier.

Groete,
Douglas Drift-bestuur

Douglas Drift
Roxane J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxane J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike eienaars. Beeldskoon omgewing.

'n Asemrowende wegbreek van die stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marike S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike S
Saam met vriende

Pragtige ligging, skoon en netjies.

Douglas Drift is in 'n pragtige omgewing geleë. Die gemeenskaplike kombuis het alles wat mens nodig het en is 'n heerlike kuierspasie. Die eienaars doen ekstra moeite om mens tuis te laat voel, soos die warmkombers op die heerlike snoesige bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gordon M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gordon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

Friendly and helpful people made us feel at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisanne H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisanne H
Saam met vriende

Lovely and peaceful.

Would have loved to stay longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andriette V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andriette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Koud, maar lekker in die berge.

Diens was baie goed gewees en vriendelik genoeg. Kombuis is baie modern en netjies en 'n mens mag gebruik maak daarvan. Ek stel voor hulle sit verwarmers/muurverwarmers in die kamers om dit warmer te maak. Ons het gevries van die koue omdat ons nie glo of dink dit is veilig om elektriese komberse aan te skakel nie. Ek stel ook voor hulle gee meer opsies van verskillende kussings sodat jou nek nie seer is die volgende dag veral ná 'n lang rit nie. Verder was die diens baie goed gewees en kon lekker sit en braai in privaatheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina W - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marina W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, lieflike uitsig oor die rivier.

Ons het heerlik gekuier op Douglas Drift en met die ander gaste gesellig gekuier in die gemeenskaplike kombuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elanda S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elanda S
Gesin met tieners

Die ideale privaat vakansiestop naby die berg!

Pragtige uitsig met 'n oggendstappie na die rivier het heerlik verras. Knus, goeie beddegoed en netjiese plekkie met al die nodige ablusies in plek. Die kombuisdeel was volledig toegerus en was geen probleem nie, want ons was alleen. Ons was meestal uit so dit was lekker om by die 'huis' te kom en mekaar se geselskap te geniet. Baie vriendelike eienaars. Sal weer oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melane H - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Melane H
Saam met eggenoot / lewensmaat

The address is 10 Scottson Road, not 12 Douglas View. Clean, comfortable and affordable.

We enjoyed our stay at Douglas View, the accommodation was clean, comfortable and affordable. Close to the shops and Sani Pass. The owner allowed us to store our motorcycles in a safe place, which made us very happy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana E - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana E
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige plek, rustig, veilig, fantastiese gasvryheid!

Ons het ons verblyf op Douglas View vreeslik baie geniet. Wonderlike, gasvrye mense. Niks was vir hulle te veel moeite om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter R - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter R
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were well received, made to feel welcome and did not spend enough time to really appreciate the superb facility.

The stay was comfortable. Rooms were large with much comfort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, netjies en keurig.

Baie gelukkig met diens, netjiese, mooi gemeubileerde eenheid. Geen klagtes, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scottsonweg 12, Scottston Valley, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJ4aQ8IIKlQfMgqX13eT6khH5ZwzSn17P5JyHPomMjP70gm1pCA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 10 Scottson Road Scottston Valley 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.805445234454 29.477947797623
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem