LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Douglas Villas | LekkeSlaap
+30

Douglas Villas

3 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Douglasstraat 22a, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R880 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Douglas Villas bied luukse verblyf in Tzaneen.

Daar is 2 kamers wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het en 'n selfsorgkothuis met slaapplek vir 5 gaste.

Die kamers het elkeen lugversorging, 'n koningingrootte-bed met Egiptiese kantoenlinne en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het 'n TV met DStv, Netflix en Youtube.

Die Douglas-kothuis beskik oor 2 en suite-slaapkamers wat elkeen 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed het en daar is ook 'n driekwartbed in die leefarea. Die kothuis het 'n kombuis wat ten volle vir selfsorg toegerus is en gaste kan in die sitarea ontspan.

WiFi is beskikbaar en gaste kan in die tuin ontspan. Parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.

Douglas Villas is net 300 m vanaf die Mediclinic en 2 km vanaf verskeie winkels en restaurante. Tzaneen het voetslaanroetes en besienswaardighede soos Tzaneen Museum, Kings Walden Garden en verskeie natuurreservate in die area, insluitend die Tzaneendam.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Douglas Villas
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Douglasstraat 22a, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink Douglas Villas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tzaneen Laeveld Limpopo
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Douglasstraat 22a, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA212cc733ad542c01d5e3de7f8a59d31a2f7ca5ec0ed7dad354ea002ad00446a2214ff7f9431631c1c7e1ae6619b42f32a20f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R880  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 22a Douglas Street Aqua Park 0850 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -23.823888954069 30.149979387103
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!