LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+31
B&B in Kemptonpark

Doves Nest Guest House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 99 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 06:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 78 Gladiator Street, Rhodesfield, Kempton Park, 1621, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Doves Nest Guest House bied gerieflike B&B-verblyf in Rhodesfield in Kemptonpark, Johannesburg. Die gastehuis is 3,6 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en bied pendeldienste van en na die lughawe.

Verblyf word in 35 kamers gebied wat bestaan uit enkelkamers, gesinskamers, dubbelkamers en 2-enkelbedkamers. Die kamers het elk ’n en suite-badkamer met ’n stort, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n TV met sekere DStv-kanale.

Die gastehuis het ’n gemeenskaplike sitarea, eetarea en bedien ontbyt. Daar is ook WiFi en veilige parkeerplek. Die eenheid is naby hoofweë, fliekteaters en inkopiesentrums.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Mariska G
Gesin met tieners
5.0
Was slegs vir een nag, maar baie gerieflik. Die ligging is uitstekend vir reisigers wat vroeë of laat vlugte neem, baie vriendelike personeel. Die kam...
Sien meer
Sep 2026
Eurika V
Saam met lewensmaat
5.0
Great. We had a great stay. Breakfast was perfect, thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
David Purdon B
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie waarde vir geld. Alhoewel die plek aandag kort, was die diens en verblyf vir 1 nag goed. Baie naby aan lughawe wat wonderlik is.
Aug 2026
Ursula B
Gesin met tieners
5.0
Awesome. Very good with no complaints.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Elsa V
5.0
Puik ervaring van die perseel en personeellede. Gerieflike kamer en badkamer, gerieflike bed en goeie linne. Vriendelike staf en eienaar is gaaf en vr...
Sien meer
Jul 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Olga Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 6 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 78 Gladiator Street, Rhodesfield, Kempton Park, 1621, Gauteng
  • Gaste dink Doves Nest Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R891
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R891
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R891
per nag (plek vir 2)
Bespreek

78 Gladiator Street, Rhodesfield, Kempton Park, 1621, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 99 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 06:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29af1194c38efe8197fd0192758886b78538d6c93c7974b9a703b5bac84323571d74e61df9e31fddedbf0e24e837a58dfc0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R891 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 78 Gladiator Street Rhodesfield 1621 Gauteng 021 201 8901 06:00-23:00 11:00 -26.12365632674 28.232615590096

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang