Doveton House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Doveton House is 'n B&B in Johannesburg en ideaal vir gaste wat lekker wil oornag en na aan verskeie geriewe en besienswaardighede wil wees.

Doveton House bied 6 kamers wat uniek en smaakvol versier is. Dié en suite-kamers is ingerig met 'n dubbelbed of met 2 enkelbeddens. Ander geriewe sluit gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n Nespresso-masjien en teemaakgeriewe in.

'n Heerlike ontbyt word in die eetarea bedien. Ander smullekker etes kan ook teen 'n ekstra koste gereël word. Die gastehuis bied 'n toegeruste wynkelder, 'n tuisteater en vermaakkamer, randvloeiswembad, Jacuzzi en braaigeriewe vir gaste se gebruik.

Die perseel bied 'n voorlopersekuriteitstelsel met veilige parkeerplek. Doveton House is naby verskeie kolleges en skole, museums, die Nasionale Kinderteater en nog meer.

Die eiendom is ook 40 minute vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Wynkelder
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Doveton House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 850 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false