Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Downstairs @ The Beachfront

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Roeline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Downstairs @ The Beachfront
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Rikus S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus S
Gesin met klein kinders

Lekker vakansiehuisie teen die see.

Ons het vreeslik lekker gebly. Die plekkie was bo ons verwagting toegerus met alles wat nodig is. Hierdie sal verseker 'n plek wees waarheen ons weer sal terugkeer. Die beddens het lekker geslaap en die knus kombuisie het alles wat mens nodig het. Wat lekker was, is dat mens die see sien vanaf die stoep en die strand is net 'n paar tree se stap oor die duin. Dit is in 'n stiller gedeelte van Stilbaai geleë, so daar was nie baie verkeer nie, en die kinders kon vrylik oor die pad hardloop om by die see uit te kom. Ons het Lappiesbaai se swemstrand en Skulpiesbaai baie geniet. Die tannie wat die palings voer by Stilbaai se Toeristesentrum was ook 'n belewenis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Downstairs @ The Beachfront se terugvoer

Beste Rikus
Baie dankie dat jy moeite gedoen het om so 'n pragtige, volledige resensie te skryf! Ons waardeer die mooi woorde opreg, en is baie bly dat julle die verblyf en Stilbaai-omgewing so geniet het.
Ons sien beslis uit daarna om julle weer by ons te verwelkom!

Groetnis
Roeline
Downstairs@The Beachfront

Downstairs @ The Beachfront
Div D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Div D

Sien bo en eienaar het ons op hoogte gehou.

Baie lekker gebly en alles volgens verwagting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Downstairs @ The Beachfront se terugvoer

Beste Div

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons waardeer dit opreg en is bly dat julle die verblyf geniet het. Kom kuier gerus weer!

Groete uit Stilbaai
Roeline

Downstairs @ The Beachfront
Linda B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Linda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A little neglected.

House could do with a little maintenance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Downstairs @ The Beachfront se terugvoer

Dear Linda,
Thank you for taking the time to review your experience at Downstairs@The Beachfront. I am sorry to hear that you were not fully satisfied. I will contact you personally to understand your concerns.
Kind regards,
Roeline Bosma,
Downstairs@The Beachfront

Downstairs @ The Beachfront
Liesl P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl P
Saam met vriende

Keurige dekor, gerieflik, silwerskoon en wonderlike atmosfeer.

Dis een van daardie vakansieblyplekke wat maak dat jy wens jy sommer 'n hele week daar kon bly. Steek die duin oor en jy is op 'n uitgerekte wit strand. Ek kom terug!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Downstairs @ The Beachfront se terugvoer

Beste Liesl,
Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om die verblyf te evalueer, en vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg.
Dis wonderlik om te hoor dat jy die verblyf geniet het en weer sal kom.
Groete,
Roeline

Downstairs @ The Beachfront
Deborah D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah D
Gesin met klein kinders

Just perfect.

Perfect location for the ocean - over the dunes and you have stretches of beautiful beach to wander along. Comfortable, adequate and clean for a weekend away. Has a TV but who needs it when there is the ocean on your doorstep? The W-Fi was good, the water was hot and the beds were comfortable. The host was informative regarding load shedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Downstairs @ The Beachfront se terugvoer

Thank you so much for taking the time to review Downstairs@The Beachfront and for your kind words. It is much appreciated!

Downstairs @ The Beachfront
Angie C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie C
Gesin met tieners

Baie cozy plekkie met fantastiese stilte en op die strand geleë.

Ons is hartlik verwelkom en het vreeslik lekker gebly. Die straat is baie stil en die strand asemrowend mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Downstairs @ The Beachfront se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Bly julle het die verblyf geniet en hoop ons sien julle weer.
Groete,
Roeline Bosma
Downstairs@The Beachfront

Downstairs @ The Beachfront
Jacolize R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacolize R
Gesin met klein kinders

Pragtige woonstel by die see. Loopafstand van die strand.

Pragtige woonstel met twee ruim slaapkamers. Ideale plek vir klein kinders, lekker grasperk vir kinders om te kan speel en is loopafstand van die strand. Sal definitief vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Downstairs @ The Beachfront se terugvoer

Goeiemiddag Jacolize. Baie dankie vir die mooi boodskap. Ons waardeer dit opreg!
Groete
Roeline Bosma
Downstairs@The Beachfront

Downstairs @ The Beachfront
Rita D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Die eenheid is baie goed toegerus, skoon en netjies and baie mooi versier. Dit is 'n heerlike stil straat, met 'n groot duin tussen jou en die see. Die deel van die strand is asemrowend en ons het 'n heerlike tyd gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Downstairs @ The Beachfront se terugvoer

Goeiemôre Rita
Baie dankie, ons waardeer die boodskap. Dit is inderdaad 'n asemrowende stuk strand. Ons is bly dat jul dit geniet het.
Groete
Roeline Bosma
Downstairs@The Beachfront

Downstairs @ The Beachfront
Gert V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en skoon selfsorgeenheid.

Lieflike blyplek by die see in ’n stil veilige area. Mens hoor die branders en nie te ver van eetplekke nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Downstairs @ The Beachfront se terugvoer

Baie dankie Gert! Ons waardeer die mooi woorde en is bly dat jul dit geniet het.
Groete
Roeline Bosma
Downstairs@The Beachfront

Downstairs @ The Beachfront
Leon V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alhoewel die weer sleg was het die eenheid meer as opgemaak vir weer.

Ek kan my net indink hoe lekker dit sal wees as die weer saam speel. Baie lekker eenheid met al die nodige om 'n fantastiese wegbreek te hê! Kombuis, sitvertrek en kamers baie goed ingerig en toegerus, en die see is net oor die duin! Kilometers se stap op wag jou. Vir die wat visvang gaan jy nie verder stap as 400 m nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Downstairs @ The Beachfront se terugvoer

Baie dankie Leon. Ons waardeer die mooi woorde en is bly dat jul die verblyf geniet het ten spyte van baie slegte weer. Hoop dat jul weer sal kom en dat jul dan lekker sonnige dae sal hê. Jy is reg oor die visvang, hier is al baie groot visse hier voor gevang.
Groete
Roeline Bosma

Downstairs @ The Beachfront
Natasha H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha H
Gesin met klein kinders

A lovely winter beach break in a cosy little beachfront property.

A small but well-appointed stay. We had a great time.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Lieflike strand-winterwegbreek in 'n knus, klein strandfront-eenheid.

Klein, maar goed toegeruste verblyf. Ons het 'n wonderlike tyd gehad.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilhelm D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm D
Gesin met klein kinders

Rustig en gerieflik. Baie netjies en die ligging is iets om te beleef.

Maklik bekombaar en net 'n klipgooi tot by die see. Die eienaars is ongelooflik vriendelik en als is daar wat 'n mens nodig het. Ons sal enige tyd weer gaan. 10 uit 10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Downstairs @ The Beachfront se terugvoer

Baie dankie vir die uitstekende resensie en mooi woorde Wilhelm! Ons waardeer dit ontsettend baie. Komende van sulke oulike huurders wat gereeld reis, is dit vir ons 'n groot kompliment! Ons sien baie uit daarna om jul De Jongh-gesin hopelik binnekort weer by ons te verwelkom!
Stilbaai-groete
Paul en Roeline

Downstairs @ The Beachfront
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helene Steyn-rylaan 67, Moquini Beach, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58c2015faa881c9a59cbb99b3045238776cd77069ec9c77febc672ee2626cf7f2803ea00ce3d76972939789fc3b71ad7b9ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 67 Helene Steyn Road Moquini Beach 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -34.367581556628 21.444740365327
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem