Vrede Akkommodasie by Draai-Ma-In | LekkeSlaap
+23
+23

Draai-Ma-In

  • Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bothastraat 84, Vrede , 9835, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Draai-Ma-In is 'n gastehuis in die ouwêreldse dorpie van Vrede in die Vrystaat geleë.

Dié gastehuis bied verblyf in 7 en suite-kamers. Elke kamer het 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n TV.

Ontbyt kan in die eetarea geniet word. Veilige parkeerplek word voorsien agter 'n afstandbeheerde hek. Gemeenskaplike braaigeriewe is beskikbaar.

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Draai-Ma-In
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Bothastraat 84, Vrede , 9835, Vrystaat
  • Gaste dink Draai-Ma-In het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Vrede Vrystaat
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bothastraat 84, Vrede , 9835, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANaQWJf9Hy4B9oCf8pVowICnVPBc3mk0tB3O8Onb4zeAcWLAyOy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 84 Botha Street Vrede 9835 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.43145 29.157041
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za