LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Draai-Ma-In | LekkeSlaap
+23

Draai-Ma-In

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Draai-Ma-In
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Hannetjie B - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannetjie B
Gesin met tieners

Baie lekker. Sal dit beslis aanbeveel

Eienaar baie vriendelik. Geriewe is skoon en netjies. Baie behulpsaam. Ontbyt heerlik.

Draai-Ma-In's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Was 'n plesier om julle te akkommodeer.

Draai-Ma-In
Judy L - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy L
Saam met eggenoot / lewensmaat

When you get welcoming hosts, a good bed, clean bathroom and a really lovely breakfast - what more do you need!

Vrede was on the way to our destination. It was easy to book and good value for money.

Thys H - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thys H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig en vriendelike mense.

Rustigheid, lekker ontbyt. Gasvryheid.

Lizl B - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizl B
Gesin met klein kinders

Baie goed.

Baie tevrede, baie dankie vir die gasvryheid.

Draai-Ma-In's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Bly julle het lekker oornag.
Altyd goed om te weet jou gaste het lekker gebly.
Groete
Lettie

Draai-Ma-In
Angelique G - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique G
Gesin met klein kinders

Wat ’n verrassing!

Ons sal vir seker weer daar gaan bly. Dis skoon en almal is vriendelik. Lekkerste ontbyt!

Liana W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, baie dankie vir die gasvryheid.

Baie dankie Lettie vir jou gasvryheid, gemaklike, netjiese skoon kamer. Die ontbyt was heerlik! Ons sal beslis weer daar gaan slaap as die geleentheid hom voordoen. Ons kan jou beslis aanbeveel!

Draai-Ma-In's terugvoer

Baie dankie Liana dit was een groot plesier

Draai-Ma-In
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bothastraat 84, Vrede, 9835, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANaQWJf9Hy4B9oCf8pVowICnVPBc3mk0tB3O8Onb4zeAcWLAyOy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 84 Botha Street Vrede 9835 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.43145 29.157041
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!