Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Lakeside Suite
- Selfsorg
Huisreëls
Haardroërs is by ontvangs beskikbaar.
Die WiFi vang net in ontvangs en die openbare areas op.
Daar is 'n restaurant op die oord wat van 08:00 tot 20:30 oop is en gaste is verantwoordelik vir hul eie kostes.
Ons laat ongelukkig nie kinders onder 16 jaar toe nie en troeteldiere is verbode.
Ouers moet asb. by die swembaddens toesig hou oor hulle kinders aangesien daar nie lewensredders aan diens is nie.
Gaste wat hierheen vlieg moet vooraf met die oord se ontvangs reël vir vervoer na die oord.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Dragon Peaks Mountain Resort, Off the R600, Cathkin Park, 3331, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 24 gaste
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang