LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dragonfly Selfsorg | LekkeSlaap
+18

Dragonfly Selfsorg

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anne Marie-straat 140, Meyerspark, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dragonfly Selfsorg is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Meyerspark, Pretoria. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die eenheid is geskik vir 2 en het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatgasstoof, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Verder is daar 'n etenstafel vir 2, 'n TV met toegang tot Netflix en 'n privaat tuin met braaigeriewe.

Privaat en veilige parkeerplek word voorsien.

Die eenheid is naby hospitale, winkelsentrums, museums, natuurreservate en 'n verskeidenheid besienswaardighede.

Slaapplek

’n Bespreking by Dragonfly Selfsorg sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Anne Marie-straat 140, Meyerspark, Pretoria, 0184, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anne Marie-straat 140, Meyerspark, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7344524ace14a73c267b5623e610101198edc52c4ae41f5fae2618edcd85b82c5004a2e289a437fe97923f858bbf30461cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 140 Anne Marie Street Meyerspark 0184 Gauteng 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -25.737936107257 28.315573429698
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!