LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dragonfly Sunset | LekkeSlaap
+15

Dragonfly Sunset

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hornbill-slot 293, Haga Haga, 5272, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Dragonfly Sunset is in Haga Haga, bied gerieflike selfsorgverblyf aan 8 gaste en het 'n uitsig oor die see en natuurreservaat.

Verblyf word in die hoofhuis met 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en leefarea gebied. Daar is ook 'n enkelwoonstel met slaapplek vir 2 gaste en 'n en suite-badkamer.

Die hoofhuis beskik oor 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde het 'n stapelbed. Die tweede en derde slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die ateljeewoonstel het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis in die hoofhuis is toegerus met 'n stoof en oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, potte, panne en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan maaltye by die etenstafel geniet.

Daar is ook 'n leefarea met 'n TV wat na 'n balkon met 'n etenstafel en 'n uitsig oor die omgewing lei. Honde is welkom indien dit vooraf gereël is en teen 'n ekstra koste.

Dragonfly Sunset is net 900 m van die strand af waar gaste kan swem, visvang, seil en kanoe. Daar is ook rotspoele wat verken kan word en talle staproetes in die area.

Slaapplek

’n Bespreking by Dragonfly Sunset sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hornbill-slot 293, Haga Haga, 5272, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hornbill-slot 293, Haga Haga, 5272, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2d6aa504507902f81a31bdfe1daab79f85269ea2a165b006e807f9d8e2f4749cfc296da6f3be6eabb642dce0725da770430?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag (plek vir 8) 293 Hornbill Close Haga Haga 5272 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.761195065245 28.24425637722
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!