LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dragonfly's Nest | LekkeSlaap
+11

Dragonfly's Nest

5 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baldwin-straat 95, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 R350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dragonfly's Nest is 'n privaat eenheid vir 4 gaste in Hartbeespoort en dis stapafstand vanaf die waterfront.

Die eenheid is apart van die hoofhuis en het 'n privaat ingang. Die oopplan-eenheid het lugversorging, 'n koningingrootte-bed, slaapbank en 'n privaat badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie beskik oor 'n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. 'n TV en WiFi is beskikbaar.

Die eenheid bied toegang tot 'n privaat stoep en parkeerplek is beskikbaar.

Hartbeespoort bied verskeie doendinge soos bergfietsry, voetslaan, abseil, riviervlotvaart en 4x4-roetes. Gaste kan ook verskeie besienswaardighede soos die Harties Markie, Bushbabies Monkey Sanctuary en vele meer besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Dragonfly's Nest sluit in:

Koningingrootte-bed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 5 resensies vir Dragonfly's Nest
Netheid
4.4/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Baldwin-straat 95, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Dragonfly's Nest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R500
Vanaf R350
per nag (plek vir 4)
was R500
Vanaf R350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baldwin-straat 95, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASDt2nmPmu7Jrz19dkWfqH6p1uOpJXoNX9dR3LlLlZQNxXzLTFj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R500, nou Vanaf R350  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 95 Baldwin Street Schoemansville 0216 Noordwes 086 999 0018 12:00-20:00 10:00 -25.735 27.87891
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!