Dragon's Lair Guest Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dragon's Lair Guest Lodge bied selfsorgkothuise en is op 'n vreedsame plaas in die buitewyke van Underberg geleë. Dié gasteplaas is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n stil wegbreek onderweg na verskeie bestemmings in die Drakensberge.

Daar is 2 eenhede - Die Kothuis en Die Woonstel. Albei eenhede het slaapplek vir 2 tot 4 gaste en beskik oor 1 of 2 slaapkamers en 1 of 2 badkamers. Elke eenheid het ook 'n oopplan-kombuis en -leefarea, asook 'n privaat braai-area.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Dragon's Lair Guest Lodge is net 'n paar minute se ry vanaf die middedorp met winkels, kroeë en ander geriewe.

Die area is alombekend vir verskeie doendinge, soos kunsvlieghengel, gholf, voëlkyk, bergfietsry, riviervlotvaart, tjoepry en sneeukyk.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Dragon's Lair Guest Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za