Dragons Landing Horse Trails and Farm Stay

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dragons Landing Horse Trails and Farm Stay is 'n gasteplaas in Underberg se Bushmans Nek-streek en bied gehalteverblyf vir avontuurlustiges. Hierdie 40 ha-plaas is heeltemal onafhanklik van die kragnetwerk en funksioneer volkome op sonkrag.

Die verblyf beskik oor 2 slaapkamers wat elkeen 2 enkelbeddens en hul eie badkamer het.

Die gasteplaas bied braaigeriewe en 'n gemeenskaplike eetarea en leefarea.

Dié klein perdeplaas en spog met asemrowende uitsigte op die Suidelike Drakensberge.

Gaste kan verskeie perderitte by die gasheer bespreek en die mooie streek per perd verken.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Forelhengel
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Dragons Landing Horse Trails And Farm Stay gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za