Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Gesinsuites
- B&B
- Executive Suites
- B&B
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die kaarthouer en ID/paspoort moet met inklok teenwoordig wees.
Die kredietkaart wat vir die aanlyn betaling gebruik is, moet met inklok teenwoordig wees.
Rook is binnenshuis verbode.
'n Boete sal gehef word indien 'n gas binnenshuis rook.
Kindertariewe is per kind per nag wat met 'n volwassene deel en sluit ontbyt in.
Dragonview Bistro is 7 dae per week van 07:00 tot 22:00 vir hotelgaste en dagbesoekers oop.
'n Breekskadedeposito sal vir kamersleutelkaarte en vermiste items met aankoms gehef word.
'n Grondpad van sowat 2 km lei na die verblyf. Dit is vir alle standaardvoertuie geskik, maar nie vir baie lae sportmotors ideaal nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R600, Cathkin Park, Champagne Valley, 3340, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 28 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang