Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Drakensberg Dream Cottages

Drakensberg Dream
Vanaf
Vanaf R2 772
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 10 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Drakensberg Dream beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens, die derde slaapkamer het 1 enkelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Nog 2 enkelebddens kan in die boonste sitarea gesit word op versoek. Die boonste badkamer het 'n bad en die onderste badkamer het 'n stort. Daar is 'n oopplankombuis, 'n ruim eetarea, sitarea en 2 terrasse. Die boonste sitarea het 'n kaggel.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cloud Nine
Vanaf
Vanaf R2 000
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid beskik oor 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en die ander met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Die eenheid het 'n oopplan-kombuis wat ten volle toegerus is, 'n sitarea en 'n eetarea. Daar is braaigeriewe op die stoep.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Seventh Heaven
Vanaf
Vanaf R2 760
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Seventh Heaven beskik oor 3 slaapkamers met 1 of 2 dubbelbeddens elk, asook 3 badkamers met baddens en/of storte. Een van die badkamers is en suite. Daar is 2 solderkamers wat elk slaapplek vir 1 gas het. Dié vertrekke kan beskikbaar gestel word op versoek. Daar is ook 'n kombuis wat ten volle toegerus is en 'n groot sit- en eetarea met 'n kaggel wat op 'n terras oopmaak. Die terras het 'n uitsig oor die tuin en het braaigeriewe. Daar is ook 'n dubbelmotorhawe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 520
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wostjin Landgoed (Drakensberg Dream Cottages), Cathkin Park, R600, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAToftT3HR62J2MYTGATla9XrpOTUKLr8Syzo8drCaMOpJ1B0jrU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 520 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Wostjin Estate (Drakensberg Dream Cottages) Cathkin Park, R600 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -29.0395345 29.4310141
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem